Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Shiloh

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 76

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir YS Shiloh
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kerry D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry D

A fantastic place to stay!

The accommodation is spacious, clean and well-maintained. The entertainment areas are lovely, and animals come right to the fence. YS Shiloh is well-equipped with everything you might need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christof S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof S
Saam met vriende

Baie netjiese verblyf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met vriende

Will definitely be back.

Wonderful weekend with friends, the place had everything we needed. Solar makes a huge difference and we did not even notice load shedding. Animals right next to the fence the entire time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V
Gesin met tieners

Baie rustig en 'n goeie wegbreek.

YS Shiloh is 'n baie lekker plekkie, wat goed ingerig is en baie skoon is. Stuart is 'n staatmaker en het ons dadelik tuis laat voel. Daar is genoeg leefareas en die kamers is baie mooi ingerig. Let net daarop dat daar 'n Reservation Fee betaalbaar is, wanneer jy Dinokeng verlaat die volgende dag, waarvoor jy moet begroot. Sal vir seker weer 'n draai maak by YS Shiloh.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G

Great stay for a large group.

Thank you to the YS Shilou team for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna F
Saam met vriende

Uitstekende verblyf, alles net goed.

So baie keer lyk die foto's op die internet baie beter as wat 'n mens kry, maar beslis nie in hierdie geval nie. Die huis is ruim en mooi, baie kuierplek, mooi kamers en beddegoed, baie skoon, kombuis uitstekend toegerus. Heerlike rustige mooi omgewing. Alles was net goed en lekker, baie dankie. Sal sonder twyfel weer daarheen gaan. Ons familie van Dubai wat saam was, was ook baie beïndruk. Selfoonsein en WiFi nie baie goed nie, maar dit was nie 'n groot behoefte nie. Die De Wagendriftpad is baie sleg vir 'n gewone motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brittany L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brittany L

Lovely

While we enjoyed our stay a few pointers I'd like to make: the beds are terribly uncomfortable and creaky. Water through the showers is unregulated in the sense it is either too hot or only cold. There are also many cracked/loose tiles which pose a hazard to children who might slip on them and result in injury. Other than this, the stay was lovely thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Hi Brittany, thank you for your feedback, we always appreciate to hear about things we can improve. YS greetings, Charlotte

YS Shiloh
Isobel W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isobel W

Baie lekker om op die stoep te kuier en te braai.

Was saam met kinders van Nederland daar, ook familie uit Australië. Lekker groot vir almal om saam te kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shivani M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivani M
Saam met vriende

Peaceful and relaxing.

This was a mom's vacay, sometime to relax and reenergise, that's exactly what YS Shiloh offered, Stewart the caretaker was very helpful and even assisted with chasing from away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Dear Shivani
It's such great news to hear about your relaxing time at Shiloh.
See you soon.
YS Greetings
Melanie

YS Shiloh
Renata D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata D
Gesin met klein kinders

Wonderlike plek vir 'n familie reünie.

Connie en Stuart het verder gegaan as die figuurlike ekstra myl. Ek kon hulle kontak tydens 'n groot probleem met my Mini. Die huis is ongelooflik pragtig en ons was almal te moeg om uit te gaan om diere te gaan kyk, maar gelukkig het die diere na ons kom kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Liewe Renata
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. So dankbaar Jul kon lekker rus.
Vriendelike YS Groete
Melanie

YS Shiloh
Philip N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip N
Gesin met klein kinders

Bosveld op sy beste.

Perfekte bosveldbestemming. Ek sal YS Shiloh aanbeveel vir 'n groep wat die bosveld wil geniet en uitrus. Stewart en Connie was baie behulpsaam en vriendelik. Dankie YS Shiloh!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Beste Philip, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien julle spoedig weer. YS Groete, Melanie

YS Shiloh
Rika P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Kersfees-kuier.

Ons verrwagtinge was weereens oortref. Ons bly altyd lekker in die YS eenhede en is nooit spyt nie. Hulle bly ons gunsteling nabye plekkies. Huis weg van jou huis. Word hoog aanbeveel. Stuart is 'n totale aanwins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Liefste Rika, altyd heerlik om julle tuis te ontvang. Baie dankie vir die mooi resensie. Vriendelike YS Groete. Melanie

YS Shiloh
Lizette B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette B
Gesin met tieners

Ruim, lieflike huis met alles wat nodig is.

Ons het Ys Shiloh verskriklik baie geniet. Groot kuier areas, netjiese skoon huis. Sal verseker wil teruggaan soontoe. Ongelukkig nie baie wild gesien nie as gevolg van reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Beste Lizette
Baie bly Jul het Shiloh geniet. Die diere het verseker weggekruip vir die reen.
Kom gerus weer!
Fees groete
Melanie

YS Shiloh
Maurie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurie S
Saam met vriende

Gemaklik, rustig en genoeg spasie.

Het dit geniet dat die kombuis oor alle toebehore en meer beskik het. Die voorstoep is groter as wat op die foto was en 'n aangename verassing gewees. Die 2 kuierareas is baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Goeiemiddag Maurie,
So bly om te hoor dat jul Shiloh geniet het en veral die kombuis.
Hoop om jul weer te ontvang.
Vriendelike YS Groete
Melanie

YS Shiloh
Jeannine M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine M
Saam met vriende

Wat 'n heerlike kuier in 'n oase in die bid!

Ys Shiloh is 'n pragtige en goed ingerigte huis. Alles is daar! Jy hoef letterlik net jouself en kos te pak. Ons het baie lekker op die groot stoep gekuier. Die aircon in die kamers is 'n heerlike lavernis! Stuart, die opsigter, is baie behulpsaam en het sommer klaar vir ons hout vir 'n vuur by die bona gepak toe ons daar aankom. Hy reël ook baie vinnig ys teen 'n billike bedrag. Die kamers is lekker ruim. Alles is regtig pragtig ingerig. Ons sal definitief weer daar gaan kuier!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Beste Jeannine
Dis so lekker om te hoor as ons gaste heerlik ontspan en gekuier het in die ruim spasies van Shiloh. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike YS Groete
Melanie

YS Shiloh
Joeninne J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Besondere kuierplek

Alles was presies soos op die foto's, selfs beter. Kraakvars linne, skoon huis en heerlike kuierareas. Ons is toegelaat om vroeër in te klok wat werklik 'n bonus was. Ons sal graag weer gaan. Volgende keer in die somer om die pragtige tuin ook te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Hi Joeninne
Wat 'n plesier om sulke mooi komplimente te lees. Ons sien jul graag spoedig weer sodra die son warmer word.
Vriendelike YS Groete
Melanie

YS Shiloh
Teressa A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teressa A
Gesin met klein kinders

Alles waarvoor mens kan vra.

YS Shiloh is 'n pragtige plek, met oor as genoeg spasie vir die hele gesin. Ideaal vir groot groep families of vriende wat wil wegbreek. Die personeel was uiters behulpsaam, alles was perfek. Die huis het alles waarvoor mens kan vra. Die eienaars het werklik aan alles gedink. Stukkie vrede daar in die bosveld. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Liewe Teressa
Ek is so bly julle het die spasie geniet. Dankie vir die mooi woorde en kompliment.
Hoop om jul spoedig weer te huisves.
YS-groete
Melanie

YS Shiloh
Lukas D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas D

Was a nice place, good facilities.

Very nice place for a weekend away, clean and well maintained.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Saam met vriende

Fantastiese atmosfeer.

Huis is ruim en netjies. Daar kom niks kort. Fantastiese kuierareas. Stuart was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn J
Gesin met tieners

A treat to stay in such a beautiful home.

Ample space in both house and garden for 12 people. Lots of extra luxurious finishes in the house. Friendly, helpful hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Gesin met klein kinders

Rustige gemaklike kuier.

Gemaklik, netjies, rustig, ruim,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert K
Gesin met klein kinders

What a wonderful experience, we loved everything about the place.

We had a great stay, would recommend it to anybody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Baie dankie Gert vir die pragtige terugvoering.
Met groot waardeering,
YS groete

YS Shiloh
Mericke D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mericke D
Gesin met klein kinders

Awesome.

Ons het baie lekker gekuier, die huis is lekker groot met genoeg slaapplek! 2 lekker groot kuier en braai areas, perfek vir groot gesin of 2 families! Die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig, pragtige huis! Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Best Mericke
Dit was heerlik om Jul as gaste te gehad het en doen Dit Ons Harte so goed om te weet Jul het Dit werklik geniet.
Ons kyk uit om Jul weer te ontvang.
Dankie vir die mooi skrywe.
Liefde en YS groete
Angus, Melanie, en Stuart 😊

YS Shiloh
Marilize D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D

Gemaklike ruimte...

Vanaf die bespreking tot die aankoms, Diens was baie goed. Die huis is netjies en ruim. Ons het baie lekker gerus langs die grooste Boma vuur ooit.... Sal dit vir enige familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Awesome om te verneem ons gaste geniet Shiloh en wil weer kom kuier om 'n heerlike kamp vuur. Sien jul weer.

YS Shiloh
Marthyn D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthyn D
Gesin met klein kinders

Fantastiese plek vir gesinne, of groter groepe.

Baie lekker plek. Baie goed georganiseer. Maklike aanwysings, en naby aan Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

YS Shiloh se terugvoer

Beste Marthyn
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Vriendelike YS groete

YS Shiloh
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXZqmxQpIlzKiWFUnbWA4LbQs4jWDJySAvvVTTlDTCyvC94lRcg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 25 5 1 5 Laksman Street, 40 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37235508696 28.406910896301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem