Zamar Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Malcolm E
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gemaklik, gerieflik, vriendelik. Wendy is 'n uitstekende gasvrou. Sy het proaktief gekommunikeer en seker gemaak dat ek gemaklik bly, en het selfs iemand gekry om my motor oop te maak teen 'n billiger prys as wat ek self kon vind toe ek my sleutels binne-in toegesluit het. Die eenheid lê in 'n baie stille oord, was skoon en het al die nodige geriewe gehad. Ek het nie 'n enkele klagte nie en Zamar sal heel bo op die lys wees vir my volgende besoek na Caledon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alveda E
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Very homely. Wendy was very friendly and contactable when I needed something. The room was very homely and the little extra things just made it that much more special. I would definitely recommend the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Comfortable, clean and tidy. Zamar guest house was comfortable and clean with everything you need for a good stay. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos S
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie vriendelik, mooi skoon, netjies en 'n heerlike bed. Baie vriendelik, mooi skoon en netjies. Baie naby aan die Caledon Spa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en gemaklik. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Fantastiese ligging. Klipgooi vanaf die warm baddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohann J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rustig en lekker. Was baie rustig en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Smaaklik. Baie vriendelik, skoon, netjies en die eienaar gaan uit haar pad vir die gas. Sal vir seker weer daar rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gitte S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ongelooflik. 10/10. Dit was so netjies en luuks gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Zamar Gastehuis is baie netjies, skoon en goed uitgerus. Ons het heerlik gebly vir die naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekende verblyf. Baie lekker gerieflik gebly. Vol DStv, vinnige WiFi, gemaklike bed en parkering reg voor eenheid se deur. Plek was skoon en netjies, en in 'n baie mooi, veilige, stil buurt. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam; ons het sommer dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 15 Crassula Street, Tuinsig, Caledon, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b0f0a7da5b9dbaff1f58d1b4384c8200ccd733ed56bd42e131fa5f80d4fdd42c19e40371cf1582870c273cb7214f816e1b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 15 Crassula Street Tuinsig 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.227267 19.434337
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang