+23
Selfsorg in Kaapse Roete 62

Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 156 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jennifer M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Location out of this world! A place to return to soon. Highly recommended! Location is out of this world. Very comfortable, spacious and well equipped. Peaceful with a spectacular view. Would love to return to stay longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige, uitstekende verblyf. Heerlik geslaap en gebly. Huisie is ingerig met als wat mens nodig het. Dankie vir al die moeite met al die hout vir die kaggel en die heerlikste plaasbrood en konfyt! Kan hierdie verblyf beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre & Bets K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Moet bly in die sewende wonder van Suid-Afrika! Ben is 'n wonderlike gasheer en ons is bederf met 'n tuisgebakte brood. Dit was die beste toegeruste kombuis wat ons al ooit gekry het. Dit was voorwaar 'n heerlike, maar te kort bly. Sal vir seker weer deur Leipoldt se "sewende wonder" reis om daar te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
Fluisterbosch Accommodation and Lifestyle Farm
Baie dankie julle

Anton K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gewees. Goed ontvang en alles baie skoon en netjies. Baie mooi uitsig. Baie lekker gewees. Goed ontvang en alles baie skoon en netjies. Baie mooi uitsig. Baie stil en veilig. Genoeg hout en alles wat benodig word vir 'n lekker braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Had a great stay. Next time we'd like to spend a couple of nights. We had a lovely overnight stay and had everything we needed and more. Some really special and thoughtful touches. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaaiman S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Oorstaan was 'n goeie ondervinding. Kan sterk aanbeveel. Goed ontvang deur gasheer. Ons is ook bederf met 'n tuisgebakte brood met botter en konfyt. Hout is ook verskaf vir 'n vleisbraai en ons is uitgenooi om op die plaas te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia Martina J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gasvryheid soos min, gerief en rustigheid is onoortreflik. Knus atmosfeer, heerlik bed, letterlik alles wat jy benodig om weg te breek. Rustig, alles skoon en netjies. Ons sal definitief enigiemand soontoe verwys. Vriendelike gasheer. Hier kry jy rus vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderful farm stay with everything you need. What a lovely cottage with special touches. The host was wonderful and went out of his way to assist us. We will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mnr A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlike ontspanne atmosfeer in puik omgewing in die Swartberge. Uitstekende verblyf met alle geriewe wat mens nodig het. Vuurmaak hout en kaggel vir koue aande met uitsig op die Swartberge, jammer dit was so kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niekie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekende blyplek waar gasheer jou nie elke 5 minute hinder nie. Aan te beveel. Baie lekker. Kon die bloedmaan afneem sonder enige ligversteuring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 156

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Fluisterbosch Lifestyle Farm and Self Catering Accommodation, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdc3248fbc5a47a6a1594d30d82e69e04c18fdcd458c508a7e5f9be6fbc499cc4a3c9e6e15103263b4c8477df26733f84060?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 156 5 1 5 Fluisterbosch Lifestyle Farm and Self Catering Accommodation R323 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.37302116113 21.329612731933
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang