+39
Gastehuis in Baviaanskloof

Zandvlakte Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Pieter N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great place for a bigger crowd to stay that do not want to camp. Wonderful, beautiful and altogether a good experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian J
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Kuier met groep van 16 persone vir 2 aande, 'n fietsry-toer met dames ook saam. Baie lekker gebly. Uitstekende fasiliteite, veral vir groot groepe ook! Verskaf ook heerlike etes. Baie ruim kamers en vertrekke, en ook swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Zandvlakte Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf, fasiliteite en etes geniet het. Dit was vir ons ’n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Veilig reis verder en geniet die res van julle vakansie. Vriendelike groete Ronel

Michael N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend, stil en vreedsaam. Fantasties gebly. Pieter is 'n baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Zandvlakte Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf en Pieter se gasvryheid geniet het. Dit was vir ons ’n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Veilig reis verder en geniet die res van julle vakansie. Vriendelike groete

Charmaine V
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Pragtige omgewing - vars plaaslug, heerlik gebly. Het ons hartlik ontvang. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker aanbeveel aan diegene wat die Baviaanskloof wil beleef.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Pieter
Zandvlakte Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf, fasiliteite en etes geniet het. Dit was vir ons ’n voorreg om julle hier te kon ontvang. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Veilig reis en mooi jaar vir julle. Vriendelike groete Ronel

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Enjoyable. Very nice. Beautiful setting. Enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alten H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Outentieke plaasverblyf in asemrowend mooi Baviaanskloof. Zandvlakte is halfpad in die Baviaanskloof en 'n baie goeie eerste blyplek om die area te verken. Die verblyf was gerieflik en skoon en die personeel hulpvaardig. Ons het aandete bestel wat baie lekker boerekos was. Die omgewing is pragtig en ons het die interaktiewe staproete baie geniet. Die swembad was ongelukkig groen en ons sou graag wou swem in die warm Februarie-maand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Apr 2026

Comfortable stay in the heart of the Baviaanskloof. We were a group of 8 friends travelling through the Baviaanskloof. We stayed at Zandvlakte for 2 nights. The cottages are traditional old farm buildings which have been renovated and provide a comfortable and affordable option to stay 4.5 kms from the entrance to the Baviaanskloof nature area. The host was on hand to provide a friendly welcome, and also took us on the well-known eco-tour of his farm. It was a most comfortable and convenient stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Abrie C
1 nag Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Binne skoon en netjies. Ontbyt was goed. Ons het lekker gebly. Die buite dele van die gastehuis kort opknapping. Daar was onkruid op die stoep en buitemure, en buitebalke en mure kort verf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 970
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 970
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Zandvlakte R332, Baviaanspoort, Willowmore, 6445, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA648082478f0466276b60f651e7637f1a1c6195b5b084585e2f204adb227faa75d0110ce8d0ce4286766e092b806a90eb4318?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 Zandvlakte R332 Baviaanspoort 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.583849 24.163574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang