Zeehuijs
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 School Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Zeehuijs is 'n selfsorghuis in Yzerfontein en bied gehalte-vakansieverblyf met 'n see-uitsig wat deur sonkrag aangedryf word. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die hawe en strand.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 'n aparte eenheid en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer in die aparte eenheid het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n enkelbed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 3 badkamers, waarvan 2 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die derde badkamer is 'n en suite-badkamer in die aparte eenheid en het 'n stort en 'n dubbelwasbak. Hierdie badkamer is aan die hoofslaapkamer gekoppel.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en daar is 'n oopplan-eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler.
Daar is 'n speletjieskamer op die eerste verdieping met tafelsokker.
Die ruim balkon op die eerste verdieping het braaigeriewe en spog met 'n pragtige uitsig oor die see en tuin. Daar is ook parkeerplek beskikbaar voor Zeehuijs en in die toesluitmotorhuis.
Gaste kan ook die binnebraaigeriewe geniet.
Skoon beddegoed en badhanddoeke word voorsien, asook 'n stel skottelgoedwassertablette en 'n toiletpapierrol in elke badkamer. Verder moet gaste hul eie voorraad saambring.
Aktiwiteite in die area sluit visvang, gholf, voetslaan en wildritte in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Elise Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 185
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 32 School Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeehuijs het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 School Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang