Zeeland Self Catering
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Zeeland Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zeeland Self Catering bied 'n selfsorgkamer op die eienaar se eiendom, geleë in die hartjie van Bloubergstrand. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n sakereisiger of toeriste wat die kuslyn van die Moederstad wil verken.
Hierdie kamer is privaat en in die tuin geleë, maar word deur die hoofhuis bereik en bied slaapplek vir 2 gaste. Die kombuis en badkamer word met 'n ander woonstel gedeel. Die badkamer is toegerus met 'n hoekbad en stort. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Alle linne word voorsien.
Daarbenewens het gaste volle toegang tot WiFi, 'n groot platskerm-TV met YouTube en lugversorging.
Buite het gaste 'n privaat patio met 'n tafel en stoele, sowel as 'n Weber-braai. Die eiendom is 5 minute se ry vanaf die strand. Parkering is in die oprit agter 'n hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 13 Zeeland Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeeland Self Catering het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Zeeland Crescent, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang