Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeeland Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zeeland Self Catering bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is ideaal vir sakereisigers of toeriste wat die kus van die Moederstad wil verken.

Die buite-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en gaste het toegang tot die badkamer en kombuis aan die binnekant. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer in die hoofhuis het 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien.

Gaste het volledige toegang tot 'n kombuis in die hoofhuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriew toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kamer het ook 'n slim-TV, WiFi en 'n koffie- en teeskinkbord.

Buite is daar 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele en Weber-braaigeriewe. Die eenheid is net 5 minute se ry vanaf die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Zeeland Self Catering sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir Zeeland Self Catering
Netheid
3.2/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Melanie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 6

Ligging

  • Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zeeland Self Catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeeland-singel 13, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca62628955a69c486faa58bae2f378f692443c40ea8e2ab0c8da7d51d32357d1f629892d0dc91b260072ab3a341da533a5d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 13 Zeeland Crescent Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.824048886449 18.515643895701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem