LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+18
Selfsorg in Agulhas

Zegen aan Zee   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Isabella E
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2026

N Heerlike wegbreek in die hartjie van Struisbaai. Ons het ’n heerlike verblyf by Zegen aan Zee in Struisbaai gehad. Die verblyf is pragtig, baie netjies en skoon, en het alles wat mens nodig het vir ’n gemaklike en ontspanne wegbreek. Die rustige atmosfeer en ligging maak dit die perfekte plek om Struisbaai en die omliggende area te geniet. Ons het sommer dadelik tuisgevoel en ons verblyf terdeë geniet. Baie dankie vir die gasvryheid! Ons sal Zegen aan Zee beslis aanbeveel en sal graag weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Zegen aan Zee
Goeie dag Isabella, ek is bly om te hoor julle het jul verblyf geniet en hoop dat julle binnekort weer sal kom kuier!

Gavin H
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Just perfect! The house was just as we pictured it. We have stayed at Langezand on many occasions and this was one of the best. A short walk to the beach which was easily accessible. The house was spacious, had all the equipment we needed and a lovely entertainment/braai area. Will certainly book there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernhard S
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Excellent. Very quiet and comfortable, well-equipped house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike, heerlik, heerlik. Dit was amazing. Verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxline D
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie netjies, skoon en perfekte ligging! Baie gerieflike huis met alles wat jy nodig het! Die kaggel is veral lekker in die winter. Ligging is perfek en stapafstand van die strand en naaste winkel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Zegen aan Zee
Goeie dag Rouxline, Dankie, so bly om te hoor dat julle jul verblyf geniet het. Hoop julle kom kom gou weer.

Kate M
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

We loved our stay. Well-equipped house, very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Relaxing Weather was cold so we spent a lot of time indoors relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius H
Lang verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Ongelooflik lekker gewees. Ek kan net sê dat alles 100% was. Al die geriewe is van hoogstaande gehalte en ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Zegen aan Zee
Hi Marius, ek is bly julle het dit geniet. Ons het intussen vir die pergola by buite braai 'n dak opgesit sodat mens ook kan braai wanneer dit reën. Hoop julle kom kuier gou weer.

Willie M
Lang verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.2
Nov 2019

Baie gerieflik. Dis 'n baie lekker huis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

3070 Murex Street, Langezandt Fisherman's Village, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALN0ATbGlBk6euJCBlKtn0IwjwO7LGw4C305bA9qXkyYhZUDJ9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 3070 Murex Street Langezandt Fisherman's Village 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.788668689518 20.042967406256

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang