9 gaste
5 slaapkamers
6 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Mossel Street, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zeldagar Strandfontein Akkommodasie bied selfsorg-verblyf in die kusdorpie Strandfontein. Dit is by die Olifantsrivier-monding geleë, en dié dorpie bied uitstekende walviskyk-geleenthede en lang strande waar gaste verskeie watersport kan geniet.
Dié seefront-huis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad. Daar is 1 slaapkamer met 'n enkelbed en 2 kamers wat elk ’n dubbelbed het. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die huis het 2 ekstra badkamers met storte, en 'n aparte toilet, wat tussen 4 van die slaapkamers gedeel word.
Die selfsorg, kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, kooktoebehore en 'n skottelgoedwasser. Gaste moet hul eie seep saambring, of by die plaaslike winkeltjie koop. Die braai-area bied ’n lieflike 180° see-uitsig.
Doendinge in die area sluit swem, valskermsweef, wynproe, visvang, kajak en voetslaan in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Slaapsaalbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Edgar Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Mossel Street, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink Zeldagar Strandfontein Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Mossel Street, Strandfontein, 8160, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang