Zesty Guesthouse
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valleiweg 1036, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zesty Guesthouse bied gerieflike verblyf in die idilliese oorddorpie Port Edward aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Verblyf word in 2 standaardkamers, 2 luukse kamers, 'n gesinseenheid en 'n selfsorg-eenheid gebied. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in. Die selfsorg-eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus is.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddiens, 'n braai-area en veilige parkeerplek in.
Die dorpie Port Edward skuil tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal en bied 'n oorvloed natuurreservate en staproetes. Plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede sluit fietsry, voetslaan, gholf, watersport, natuurreservate, haaihokduik en diepseehengel-bootuitstappies in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Neranzé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Valleiweg 1036, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zesty Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 19 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valleiweg 1036, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom