- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 43 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Ross Street, Boksburg West, 1459, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Zhantique Guest House 2 bied gerieflike oornag- en selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Boksburg-Wes. Ditis ideaal vir sakereisigers, gesinne of paartjies en is naby baie geriewe.
Dié gastehuis het 6 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Die gastekamers het slaapplek vir 2 gaste of 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders. Die selfsorgwoonstel het slaapplek vir 6 gaste. Hierdie eenhede het óf 'n dubbelbed, óf 'n koningingrootte-bed óf dubbelslaapbanke. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort.
Die gastekamers het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Boonop het die selfsorgeenheid 'n kombuisie wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Elke eenheid het 'n TV en gratis WiFi.
Daar is 'n uitgestrekte tuin met tafels en stoele. Sommige van hierdie eenhede het ook hul eie stoepe met sitplek. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 82
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Ross Street, Boksburg West, 1459, Gauteng
- Gaste dink Zhantique Guest House 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Ross Street, Boksburg West, 1459, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 43 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang