Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Clarens

Zwartmodder

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 221 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en netjies! Heerlike verblyf! Ons was vriendelik ontvang en kon maklik die sleutel weer terugbesorg. Baie mooi, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desré H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het heerlik gekuier. Die tuin is pragtig. Dankie vir die goeie diens ontvang van die webtuiste, ons gasvrou Marlise en die vriendlike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Uitstekend en pragtig! Pragtige plek, het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflike oornag tuiste. Heerlik en gerieflike oornag tuiste in 'n pragtige dorpie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-Ann B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Rustig. Gerieflik, alles wat jy nodig het. Mooi berguitsig op die stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Hermanus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Host friendly and helpful. Absolutely wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Zwartmodder is 'n pragtige gastehuis met 'n baie mooi en skoon tuin. Die blyplek was baie netjies met al die geriewe soos adverteer en meer. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal Zwartmodder aanbeveel vir enigeen wat 'n behoefte het om Clarens en die omgewing te gaan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonadine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Amazing. Kind-hearted host. Absolutely amazing. The host of the guesthouse is wonderful, helpful and delivers on-point assistance for whatever your needs may be. The lady that is assisting her is an absolute darling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Salig en rustig. Lekker gebly. Ho nie van DStv stream nie. Maar dit is net omdat ek vertroud is met die sisteem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 221

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek

462 Cillier Straat, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAstPrsu7bQZ2aRxvhkEqYoOn7EPsUVeQI9fAwSDqRLqpP1whFx0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 221 5 1 5 462 Cillier Straat Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.509104532156 28.418991565704
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang