Zwartmodder
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 11 Jan 2021 tot 26 Feb 2021.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R850R765 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verblyf in 'n stil deel van die dorp en is slegs 600 m vanaf die middedorp, met 'n keur van kunsgalerye, oulike winkeltjies, die brouery en lieflike restaurante om te besoek.
Zwartmodder het 2 individueel gemeubileerde eenhede om van te kies. Die eerste eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n oopplan-badkamer met 'n ovaalbad. Die tweede eenheid het 2 slaapkamers, elkeen met 'n dubbelbed met 'n aparte badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n aparte toilet. Albei eenhede het koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas.
Clarens is die ideale basis vanwaar die omliggende omgewing, soos die majestueuse Golden Gate Nasionale Park met sy asemrowende roetes en verskeie doendinge, te verken. Dis ook die perfekte oornagplek wanneer jy tussen die Vrystaat, Durban en Mosambiek reis.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Zwartmodder het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom