Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (4)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Akasia

4.2 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Akasia van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Akasia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Akasia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Akasia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Akasia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Akasia Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Akasia

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Florauna, Ninapark

Ons gastehuis is weggesteek in die rustige omgewing van die Magaliesberge en dit bied asemrowende uitsigte, rus, vrede en uitstekende diens om te verseker dat jou verblyf hier werklik onvergeetlik is. Kom kry 'n vo...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR520
R442
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria Noord, Ninapark

Mohale Rest and Retreat bied selfsorgverblyf in 'n rustige voorstad van Pretoria. Verblyf bestaan uit 4 selfsorgkamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers se ingang is van die stoeparea...

Spesiale Aanbod!
VanafR600
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Villa Baragha Country Estate is net 7 km vanaf Pretoria en 45 minute se ry van Johannesburg af en het die ideale ligging aan die voet van die manjifieke Magaliesberge en die omliggende plattelandse omgewing. Ons bie...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florauna

The Guest House Corp bied heerlike verblyf waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis. Ons is geleë in Pretoria-Noord, net noord van die Magaliesberge. Die area is bekend vir die tropiese somerklimaat. Ons is ge...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Ninapark

Mirisa's Guesthouse is in die tropiese area van Pretoria-Noord geleë, idillies teen die hange van die Magaliesberge. In 'n pragtige subtropiese, woud-agtige area kan gaste in die groot swembad baljaar of luilekker...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florapark

Pretoria North Lodge is aan die voet van die Magaliesbergreeks geleë. Dis in Pretoria op pad na die Kruger-, Pilanesberg- en Madikwe Nasionale Parke. Ons gastehuis is ideaal geleë naby aan Rosslyn, Onderstepoort e...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Mountain View, Hermanstad

Sgegede Guest House is in die vreedsame Mountain View-woonbuurt, onder die Magaliesberge in die Jakarandastad, Pretoria geleë en bied B&B-, konferensie- en toerismedienste aan plaaslike en internasionale toeriste. ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria Noord, Florauna

A Bohemian Rhapsody is 'n gastehuis met 'n welige tuin en gerieflike kamers in die hartjie van Pretoria se noordelike voorstede. Dis die perfekte toevlugsoord naby die Wonderboom Natuurreservaat en spog met geriewe ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Ga-Rankuwa, Gauteng

Karibu Suites bied oornagverblyf in Ga-Rankuwa binne 10 km vanaf George Mukhari-hospitaal, Sefako Makgatho-universiteit vir gesondheidswetenskappe, Tshwane Universiteit van Tegnologie, Tshwane-Suid-kollege en Sun Mo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Hermanstad

On the West Side Guest House bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Pretoria. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en merkwaardige ou geboue en museums wat gaste kan be...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Akasia

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Annlin, Pretoria

Trollies is in Annlin in Pretoria geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby verskeie winkels, restaurante, hospitale, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 sl...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

7 @ Vanderschyff bied verblyf in 'n ruim woonstel vir 5 gaste. Die instansie is in Annlin, Pretoria geleë. 7 @ Vanderschyff het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n uitvou-enkelbed. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

9 @ Vanderschyff bied gerieflike verblyf in die boomryke voorstad Annlin in Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede : ...

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

The Crooked Forest is in Annlin, 'n rustige voorstad van Pretoria, naby Montana Hospitaal, die Kolonnade en Wonderboom Junction Winkelsentrums, en die Wonderboom Natuurreservaat geleë. Dis ook lekker naby hoofweë ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wonderboom, Pretoria

Annlin Oase is 'n knus selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 in die boomryke voorstad Annlin, Pretoria. Dié tuinwoonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders op versoek. Die slaapk...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort, Pretoria

Dancing Ducks Guest House is in die noordelike buitewyke van Pretoria geleë, en is na aan al die hoofroetes soos die N1, die N4 en die R101. Die gastehuis bied 'n keuse tussen 9 verskillende eenhede, en het slaap...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wonderboom, Pretoria

Purple Olive Guest House is in Pretoria geleë in ‘n rustige, subtropiese buurt aan die voet van die Magaliesberge, langs die geskiedkundige Wonderboom-natuurreservaat. Dit is naby die Pretoria se middestad (8km)...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Fig Tree Annex is tussen Pretoria en Hartbeespoortdam teen die Magaliesberg in een van die klowe geleë (± 17 km van Hartbeespoortdam en ± 25 km vanaf Pretoria se middestad). Daar is heelwat pragtige plekke waar...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Onderstepoort, Cynthiavale A.H

Morgenzon is op 'n gedeelte van die oorspronklike plaas, De Onderstepoort, geleë, langs die Wonderboom Lughawe in Pretoria. Luukse verblyf en spyseniering vir korporatiewe funksies en troues word gebied. Vierster...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Gauteng

Magalies Mountain Lodge is 'n private gastehuis, geleë tussen Pretoria en Hartbeespoordam, op die grens tussen Gauteng en Noord-Wes Provinsie. Die Lodge en Spa is omring deur asemrowende uitsigte oor die Magaliesbe...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 21 tot 40

Welkom by die Akasia akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za