Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Alexandra besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Alexandra.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexandra akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Alexandra Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Alexandra Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Alexandra

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Wendywood

3 Melrose Road is slegs vyf minute oos van Sandton geleë, in die stil voorstad van Sandown Landgoed. Hierdie sekuur voorstad sluit die voorstede Strathaven en Sandown Uitbreiding 36 in. Snelweë is maklik toegankl...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 615
R808
per nag (plek vir 2)
Hotel in Sandton, Strathavon

Dynasty Forest Sandown Hotel, Apartments & Conference Centre is 'n 4-ster-hotel in 'n vreedsame en veilige kompleks net 2,8 km vanaf Sandton City se inkopieparadys, Nelson Mandela Square en die Gautreinstasie. Die a...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Duxberry

Gevestig in 2004, is hierdie goed-geleë gastehuis 'n toevlugsoord in die besige Sandton-metropool. Dis net 'n kort 5-minute se ry van Sandton City af. Strathavon Gastehuis is maklik toegangbaar via die M1-weg, die ...

20% af Aanbod!
VanafR776
R621
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Strathavon

Six Sandton is 'n bekoorlike gastehuis in Sandton, 'n lowerryke buurt in Johannesburg. Hierdie toonaangewende buurt is 'n baken vir sakereisigers, toeriste en diegene wat wil inkopies doen, uiteet, vergader en kuier...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bramley, Johannesburg

Rekky's Signature Guest House bied gerieflike verblyf in die stedelike buurt Bramley, 5 km vanaf Sandton City. Die gastehuis het sy deure in 2018 geopen en kombineer tradisie en innovasie om 'n warm, eklektiese atmo...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Atholl Guest House bied luukse verblyf in 'n gastehuis, geleë in die beeldskone woonbuurt, Atholl. Die gastehuis se ligging is ideaal en dis slegs minute van Sandton City af. Daar is 5 stylvolle kamers, elkeen m...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandown, Strathavon

Sandown Guesthouse is in Sandown, een van Sandton se rustige en veilige voorstede. Die gastehuis wat deur die eienaar bestuur word is 2,7 km vanaf die Sandton Gautreinstasie en Sandton se middestad. Verblyf is in 4...

16% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R500
per nag, vir 2 mense
B&B in Bramley, Johannesburg

Kiendo Bed and Breakfast is sentraal geleë in Bramley, Johannesburg, naby Melrose Arch, Rosebank Mall, Sandton Mall en Wanderersstadion. Die 2 Franse eienaars het 'n passie vir gasvryheid en mense, en gaste kan die...

Vanaf
R1 275
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Strathavon

Touraine Executive Apartments is in 'n veilige kompleks in Sandton geleë en is die ideale verblyf vir 'n sake- of ontspanningsreisiger. Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n eetarea en 'n kombuis wat...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandown, Benmore Gardens

Sandton Red is 'n ruim grondvloerwoonstel in Sandton wat slaapplek aan 2 gaste bied. Dié woonstel is in 'n veilige en stil kompleks geleë, en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Alexandra akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za