Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Alexandria

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Alexandria van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Alexandria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Alexandria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexandria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Alexandria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Alexandria Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Alexandria

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Cannon Rocks, Oos-Kaap

Our Beach House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gesellige huis met 4 slaapkamers in die kusdorpie Cannon Rocks in die Oos-Kaap. Die huis is net 'n entjie se stap van die strand af en is ideaal vir 'n seevakans...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Dune Dreams Self-catering is 'n selfsorgvakansiehuis in Kaliforniese styl op die strand in Cannon Rocks. Dié huis bied see-uitsigte vanaf twee hoofslaapkamers, balkon, die leefarea en dek. Die huis het 4 slaapkam...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Stille Waters is teenaan die strand in die kusdorpie Cannon Rocks. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerwoonstel op die boonste verdieping wat lieflike see-uitsigte bied. Die pragtige leeskamer is...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Oos-Kaap

Cannon Rocks Beach Cabannas is in Cannon Rocks, 'n klein kusdorpie en bied gerieflike selfsorgverblyf in 10 selfsorgeenhede. Elke eenheid het 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis of kombuisie en het '...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Oos-Kaap

Cannon Rocks Holiday Apartment bied gehalte-verblyf aan gaste en is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger. Dié woonstel is onder die hoofhuis geleë met 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n d...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Cannon Rocks, Sondagsriviervallei

Shipwreck Cottage is 'n strandhuis in Cannon Rocks teen die Sonskynkus met direkte toegang tot die strand. Die akkommodasie bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 750
R2 475
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Cannon Rocks, Boknesstrand

Sea View @ Perlemoen is 'n luukse selfsorg-strandhuis in die hartjie van die Oos-Kaap. Dit het alles wat jy benodig om jou skoene te kan uitskop na nog 'n besige dag in die moderne samelewing. Die strandhuis is omtr...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boknesstrand, Cannon Rocks

Maison Beach Family Chalet is in die dorpie Boknes aan een van die mooiste kuslyne in die Oos-Kaap net 60 m van die strand af geleë. Saans raak jy aan die slaap met die geluid van branders en reuk van die oseaan en...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 13)
Selfsorg in Boknesstrand, Cannon Rocks

Houthuis is 'n ruim vakansiehuis met slaapplek vir 12 gaste in Boknesstrand. Dié dubbelverdiepinghuis het 6 slaapkamers: 3 bo en 3 onder. Die boonste slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en 2 enkel...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boknesstrand, Cannon Rocks

Die onderneming bestaan uit 3 eenhede wat apart of as 'n geheel bespreek kan word: 1. Doppersnes: 'n ten volle gemeubeleerde tweeslaapkamerhuis; 2. Anneks: 'n ten volle gemeubeleerde tweeslaapkamerwoonstel; 3. 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Alexandria akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za