Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Alexandria

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Alexandria van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Alexandria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Alexandria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alexandria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Alexandria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Alexandria Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Alexandria

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei

River Cottage is op 'n eko-landgoed in Boesmansrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Gaste word omring deur wild en die rustige die natuur terwyl hulle luukse verblyf in die goed ...

Vanaf
R8 108
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Sibuya Game Reserve & Lodge is Suid-Afrika se enigste Groot 5-wildreservaat wat deur 'n boot bereik word en strek al langs die lieflike Kariegariviermond. Die instansie is sowat 8,5 km van Kenton-on-Sea af. Gaste ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Boesmansriviermond, Sondagsriviervallei

Makarios on the River is aan die oewer van die Boesmansrivier in Nature's Landing Eco Estate. Daar is 4 eenhede wat verblyf aan 8 gaste bied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-be...

10% af Weeksdae!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Rendezvous is 'n moderne selfsorg-vakansiewoonstel aan die oewer van die Boesmansrivier in 'n stil keeromstraat. Die woonstel is op die onderste verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis en het 'n privaat ingang. Die w...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Hierdie lieflike drieslaapkamerhuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n ingeboude braai. Daar is 'n veranda en 'n braai. Die tuin is volledig ommuur en kindervriendelik. Die eenheid kan tot 8 ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Surprise Guest House is in 'n stil buurt in Boesmansriviermond met 'n pragtige uitsig oor die rivier. Dié selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 2 van di...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Woodlands is aan die oewer van die Boesmansrivier geleë. Dit is 'n absolute paradys vir voëlkykers - verskillende voëlspesies kom kuier daagliks by ons, selfs die pragtige loerie. Woodlands is net buite Kenton-on...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

69 on Main is in Boesmansriviermond, Oos-Kaap geleë. Dié dorpie is in die Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit-distrik, sowat 25 km vanaf Port Alfred, en is bekend vir skeepswrakke en ander erfenis. Die oopplan-eenhei...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bushmans River, Boesmansriviermond

Vogel's Nest is 'n ruim A-raam selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste in Boesmansriviermond. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, een op grondvloer en twee op die eerste verdieping. Die slaapkamer op...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R640
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kenton-on-Sea, Sondagsriviervallei

Friedenheim is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers op die onderste verdieping van 'n privaat huis in Merry Hill in Kenton-on-Sea in die Oos-Kaap. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf 2 Blouvlagstrande en 2 get...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Alexandria akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za