Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Alldays

3.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Alldays van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Alldays besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Alldays.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Alldays akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Alldays Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Alldays Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Alldays

Vanaf
R3 440
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Kleindrif Bosveldplaas is op die R572 in die rigting van Swartwater geleë en bied gehalteverblyf in 'n plaasstyl. Dit is gerieflik geleë vir reisigers en oornagverblyf, veral as gaste Botswana toe reis. Dié rus...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Baltimore, Limpopo

Slaap n Biekie bied gastekamers op 'n privaat plaas 7,5 km vanaf Baltimore. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek óf vinnige oorslaap. Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 en...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 1
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Madi a Thavha beteken "water van die berg" in TshiVenda. Die lodge is in 'n stil vallei van die Soutpansberg geleë. Hoewel die Noorde van Limpopo meer bekend is vir sy oorvloedige wild en kremetartboom-sonsondergan...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Baltimore, Limpopo

Tony's Place is 'n selfsorg bos-lodge, geleë op 'n klein wildsplaas in Tolwe, wat net van die R561 af is in die hart van die Limpopo Provinsie. Tolwe bied pragtige platteland, weg van die mens en ontwikkeling. Verb...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Baltimore, Limpopo

Baobab Farm Cottages is in die hartjie van die Koedoesrandbosveld en poort na Botswana en majestueuse Kremetart-wêreld. Dit is slegs 40 km van Groblersbrug/Martinsdrif grenspos af en dit bied 'n unieke en rustige s...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Lokovhela Mountain Cottages is die ideale oornagplek vir reisigers. Lokovhela Mountain Cottages is 'n klein selfsorg-lodge wat in die Morning Sun Natuurreservaat geleë is. Dis hoog bo seevlak, so malariamuskiete ka...

Vanaf
R1 122
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina, Limpopo

Klein Bolayi is 'n wonderlike wildlodge vol mites, legendes, pragtige natuurskoon en majestueuse kremetartbome. Buiten skouspelagtige landskappe bied dit ook 'n fassinerende kultuurerfenis, wild en doendinge in die ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

MonCherié is 'n stylvolle en elegante venue in die hartjie van die bos naby Dendron. Dit word deur ‘n gesin bestuur en gaste kan hier trou of net ‘n vreedsame wegbreek geniet. Daar is verskeie verblyfopsies. ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag, vir 2 mense
Lodge in Makhado, Soutpansberge

Mashovhela Bush Lodge bied 3-ster eko-verblyf by die Morning Sun Natuurreservaat noord van Louise Trichardt in die hartjie van die Soutpansberge in die noorde van Limpopo. Dit is ideaal vir 'n gesinsvriendelike wegb...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Soutpansberge, Limpopo

Marlothii Lodge is op die R521 tussen Polokwane en Dendron geleë. Kom ervaar die stilte en rustigheid van die Bosveld saam met jou familie. Die lodge bied gehalteverblyf in 'n verskeidenheid kamersoorte wat in elk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Alldays akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]