Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Annlin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Annlin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Annlin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Annlin Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Annlin Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Annlin

Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana, Doornpoort

Klyne Jiweel Guesthouse is in Montana, 'n stil buurt noordoos van Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 3 kamertipes wat almal smaakvol versier is en 'n koningingrootte-, koninggrootte- of dubbelbed het. Elke kamer...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Pretoria

The Sculpture Yard is in die rustige buurt Rietfontein, ’n voorstad van Pretoria geleë. Dié boomryke stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede asook ou geboue en museums wat beslis die moeite ...

50% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R325
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Waaierpalm bied gehalte-verblyf in Montana Park, Pretoria. Dié selfsorg-verblyf is ideaal vir sakereisigers en gesinne. Dis naby alle geriewe, insluitend restaurante, winkels, Montana Hospitaal, Wonderboom-lughawe ...

10% af Laaste Kans!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Dorandia

A Knight's Rest is 'n gastehuis wat in die noordelike deel van Pretoria geleë is. Die gashere bly op die perseel en dit is die perfekte plek as jy op soek is na 'n blyplek met 'n gesellige atmosfeer. Dit beskik o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

Ibis Thatch Cottage is in Villieria in Pretoria geleë en bied verblyf van die hoogste kwaliteit, hetsy vir vakansiegangers of sakereisigers. Die eenhede is elkeen binne maklike bereik van die plaaslike geriewe en o...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Waverley

Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede. Grat...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

Amizade Guest House is 'n huis in Villieria, 'n stil woonbuurt in Pretoria. Besoekers kan heerlik ontspan in die stil tuin in die lapa met voëltjies wat kwetter in die bome. Die huis het plek vir 6 persone en daar...

Vanaf
R460
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Villieria, Waverley

Mardel bied gerieflike selfsorgverblyf aan vir 2 gaste in Waverley, Pretoria. Hierdie oopplan-eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die badkamer is en suite met 'n stort en 'n ...

Vanaf
R320
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Akasia, Theresa Park

African Nights Guesthouse is net sowat 15 minute se ry, afhangende van die verkeer, van die middestad af geleë. Dis in die rustige, verborge voorstad Theresa Park in die noorde van Pretoria geleë. Dit is gerieflik...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Theresa Park, Akasia

Protea Huis bied gerieflike, moderne verblyf in Theresapark in die noorde van Pretoria en is deel van African Nights Guesthouse. Let wel daar is geen TV's in die slaapkamers nie, net een in die TV-kamer op die eerst...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montana Park, Pretoria

Chapter One Overnight Cottage is 'n ruim en privaat selfsorgkothuis met 'n huislike atmosfeer in Montana Park, Pretoria. Chapter One is binne stapafstand van Kolonnade-winkelsentrum en Montana Traders. Montana Priva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Theresa Park, Pretoria

Self-catering Studio Cottages is in ’n gesinshuis in die rustige, lowergroen voorstad Hesteapark in Pretoria-noord geleë. Dit het 'n aparte ingang van die hoofhuis en daar is gratis parkeerplek. Daar is gholfbane...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Villieria, Pretoria

Upsi Daisies selfsorg tuinwoonstel is geleë in die rustige woonbuurt Villieria in Pretoria. Ons pragtige enkeleenheid spog met sy eie ingang en tuin. Veiligheid en eksklusiwiteit is vir ons ongelooflik belangrik e...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria, Waverley

Bateleur Cottage bied 4 gerieflike selfsorg-eenhede in die stil en veilige voorstad Waverley in Pretoria. Dit is die ideale verblyf vir enkelreisigers, paartjies, gesinne of groepe. Die kothuis is naby die N1 en net...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria, Waverley

Mont Paradiso is 'n 4-ster-gastehuis geleë in die Magalies Natuurreservaat en bied asemrowende uitsigte. Verblyf bestaan uit ruim, smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, WiF...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Montana Park, Pretoria

La Provadence bied ontspanne verblyf in gerieflik gemeubileerde kamers in Montana Park, Pretoria. Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n konin...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ninapark, Florauna

Casta Diva is 'n luukse, privaat boetiekhotel wat teen die noordelike hange van die Magaliesberg skuil. Dié rustige, kalm omgewing bied ongelooflike uitsigte en 'n ongeëwenaarde natuurskoon. Dis 'n oase in die sta...

Spesiale Aanbod!
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
B&B in Mountain View, Hermanstad

Sgegede Guest House is in die vreedsame Mountain View-woonbuurt, onder die Magaliesberge in die Jakarandastad, Pretoria geleë en bied B&B-, konferensie- en toerismedienste aan plaaslike en internasionale toeriste. ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria, Waverley

Berg Bed & Breakfast is sentraal geleë in Pretoria met die lieflike voorheuwels van die Magaliesberg as agtergrond. Gaste kan in die rustige tuin ontspan en die inheemse voëltjies van die balkon af dophou. Ons ver...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Villieria, Pretoria

464 On 22n Ave is in Villeria, Pretoria en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Gaste kan kies tussen...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 3 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Annlin akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za