Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Auckland Park

4.3 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Auckland Park van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Auckland Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Auckland Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Auckland Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Auckland Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Auckland Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Auckland Park

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Randburg, Parktown Noord

Geniaal Greenside bied gerieflik gemeubileerde kamers aan sakereisigers of voorgraadse studente wat Greenside, Randburg besoek. Verblyf is beskikbaar in 2 kamers en 'n privaat woonstel met slaapplek vir 2 gaste elk...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rooseveltpark, Franklin Roosevelt Park

Mendelssohn Manor bied rustigheid en gerief in kamers wat perfek gemeubeleer is. Die kamers staan in 'n pragtige tuin en die personeel is trots op die puk diens en die kos wat hier te vinde is. Mendelssohn Manor i...

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Emmarentia, Randburg

Umgwezi Lodge is in Randburg in die noord-westelike deel van Johannesburg geleë en die area is bekend vir sy winkelsentrums en vermaak. Die instansie bied verblyf in 5 kamersoorte met dubbel-, enkel- en stapelbed...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Emmarentia, Randburg

Linden Huis bied ruim en knus selfsorgverblyf in die hartjie van Linden, Johannesburg. Hierdie lieflike huis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan tot 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elk ’n dubbelbed he...

Vanaf
R505
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Johannesburg, Gauteng

Vistaero Apartments - By Live-Easy bied gerieflike selfsorgverblyf in die Vistaero-woonstelkompleks in Berea, Johannesburg. Die area word deur heuwels en parke omring en die ligging bied toegang tot die middestad, E...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

The Reef Hotel is in Johannesburg se middestad geleë. Dié hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike vakansie- of sakeverblyf. The Reef Hotel se 120 kamers is smaakvol versier. Elke kamer het 1 dubbe...

Vanaf
R463
per nag (plek vir 2)
Hotel in Johannesburg SSB, Johannesburg

Businessburg Hotel bied sakpasverblyf in Johannesburg se SSK. Die hotel is ideaal vir gaste wat naby die stad se sake- en ontspanningsgeriewe wil wees. Verblyf word in 43 eenders versierde kamers gebied. Die kamers...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Saxonwold, Rosebank

Avondhu Guest House is in Rosebank, in die oorspronklike tuinwoonbuurte in die noorde van Johannesburg se sakesentrum en teenaan die suidelike grens van Sandton se sakekern Saxonwold is na aan die sentrale middelpun...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst, Parktown Noord

The Links House is ’n selfsorgkothuis in Johannesburg se voorstad, Parkhurst. Dit is naby Rosebank en Sandton waar daar lekker eetplekke en winkels is. The Links House is by die 13de putjie van die Parkview Gholfb...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parkhurst, Parktown Noord

Abbott's in Parkhurst bied gemaklike selfsorgverblyf aan in 'n privaat woonstel op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die huis is in die voorstad Parkhurst in Johannesburg geleë. Dié woonstel het 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Auckland Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]