Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Balfour besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Balfour.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Balfour akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Balfour Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Balfour Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Balfour

Vanaf
R4 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Mpumalanga

Welgelegen Manor is trots daarop om 5-ster-verblyf in 'n luukse plattelandse huis in Balfour, Mpumalanga te bied. Dis net 'n uur se ry van Johannesburg af. Dit is in die hartjie van die Cosmos-platteland, suid-oos v...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Balfour

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mpumalanga

Henta Guesthouse is 'n pragtige, ongekunstelde sandsteengebou met unieke binnehuisversiering. Dié gastehuis is op 'n plaas langs die R51 tussen Grootvlei en Balfour, Mpumalanga geleë en bied bekostigbare verblyf i...

Vanaf
R1 875
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Greylingstad, Mpumalanga

The Arches is 'n selfsorghuis op 'n plaas naby Greylingstad op die R23 na Standerton. Dis omring deur 'n pragtige grasperk en bied 'n uitsig op 'n koppie met kunsvoorwerpe en 'n vlag wat tydens die Anglo-boereoorlog...

Vanaf
R120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Tuin van Eden Gasteplaas en Trou Venue is geleë teen die Suikerbosrand bergreeks, Lagerspoort, Heidelberg, Gauteng. Ongerepte natuurskoon met ‘n pragtige uitsig oor die vallei en berge. Daar is tien en suite-ka...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gauteng

Kiepersol Guest Farm is geleë in Suikerbosrand, Heidelberg. Ons het 3 selfsorg-eenhede en 'n groot braai-area vir gaste. Elke selfsorg-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n yskas,...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heidelberg, Gauteng

Poortjie Venue & Gastehuis is net buite die dorpie Heidelberg, sowat 40 minute van Johannesburg af, en bied 'n unieke trouvenue waar klassieke plattelandse bekoring met moderne ontwerp gekombineer word. Ons moderne...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Nigel, Gauteng

Aquila and Priscilla Guesthouse is in die eksklusiewe Ferryvale-woonbuurt in Nigel geleë. Dié gastehuis het 5 kamers wat elkeen uniek ingerig is. Elke kamer beskik oor 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nigel, Gauteng

Seldré Gastehuis is in die veilige en stil buurt Ferryvale in Nigel aan die Oosrand geleë. Ons is slegs 15 km vanaf die Heidelberg N3-hoofroete en Springs N17-hoofroete. Jou gashere, Selma, André en Nadia, bied h...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Nigel, Gauteng

Diana's Guest House bied B&B-verblyf in Nigel, 65 km suidoos van Johannesburg. Dis ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en as oornagverblyf. Verblyf word in 4 kamers gebied en elke kamer het slaapplek vir 2. D...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heidelberg, Gauteng

Oak View Manor is ook beskikbaar op Airbnb waar dit 'Superhost' status geniet. Dis 'n 100 jaar oue Kaap-Hollandse woonhuis in Heidelberg wat gerieflike verblyf bied vir gaste wat wil oorslaap of die area wil besoek,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za