Resensies van Baviaanskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Baviaanskloof bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 108 resensies.
Albert S. - 3rd December 2019
staying in Baviaanskloof
The nr. 4 stand had some trash strewn around, most probably by the baboons in the area. Would have liked to know about the key-collection from the Lodge, was not specified to us. Awesome place, and we were the only campers there!
Selenta C. - 15th November 2019
staying in Baviaanskloof
Baviaanskloof is absoluut die moeite werd om te gaan sien. Wonderlike natuurskoon. Die paaie buite die reservaat is in 'n goeie toestand. Binne die reservaat baie sleg en is op plekke bykans onrybaar al het mens 'n 4x4-voertuig. 'n Bietjie aandag op die slegste plekke sal dit vir die reisiger soveel aangenamer maak.
Dirk B. - 30th September 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Die omgewing is pragtig en 'n moet om ons mooi land te leer ken!
Una C. - 19th September 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Goeie halfwegstasie tussen PE en die Kaap.
Amanda F. - 19th September 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Lekker om te verken en al die plekkies te ontdek. Daar is baie vriendelike mense wat jou verwelkom.
Rita S. - 26th July 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Had a delicious meal at Diner 62, met and chatted to a resident, who gave us lots of history and interesting facts about the town. A visit to the Belfy Kitchen in Three Riviere is a must (about 2 km from Joubertina).
Jacqueline S. - 10th June 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Joubertina self bied nie veel nie, maar baie rustig met vriendelike, warm plaas mense. Joub's Diner R62 is 'n moet om te besoek. Kos uitstekend, vriendelike diens en waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer besoek.
Ingrid K. - 14th April 2019
staying in Baviaanskloof
Beslis een van die mooiste dele van ons land!
Drienie K. - 21st March 2019
staying in Baviaanskloof
Baie dankie vir 'n rustige tyd by julle pragtige plek.
Marianne & Peter H. - 19th March 2019
staying in Baviaanskloof
Will certainly visit again.
Rudolf D. - 17th March 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Geen winkels oop op 'n Sondagmiddag nie.
Jakobus V. - 2nd March 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Dorpie klein nie veel besienswaardigheid daar nie behalwe vir die natuur en rustigheid.
Abrie D. - 24th January 2019
staying in Baviaanskloof
Kos vir die siel.
Leandra P. - 23rd January 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Vriendelike mense en lekker so in die natuur.
Elizka F. - 20th January 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Baie klein, skoon en stil dorpie. Definitief 'n dorpie om stadig deur te ry op die R62 roete.
Derek L. - 17th January 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
For us it worked perfectly.
Fagmida F. - 12th January 2019
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Rustige dorpie.
Herman M. - 8th January 2019
staying in Baviaanskloof
A jewel for gravel road travellers.
Mariette F. - 7th January 2019
staying in Baviaanskloof
Dit is 'n asemrowende deel van ons land en 'n moet om te ervaar. Jy benodig tyd om die mooiheid daarvan in te neem en ons sal graag weer daar wil besoek in die toekoms.
William H. - 6th January 2019
staying in Baviaanskloof
Very happy with the experience.
Karen E. - 1st January 2019
staying in Baviaanskloof
Beautiful scenery, but very dry and hot.
Frederick S. - 14th December 2018
staying in Baviaanskloof
Iets just what we needed.
Bettie M. - 27th November 2018
staying in Baviaanskloof
Hierdie avontuur is 'n moet!
Chantelle B. - 29th October 2018
staying in Baviaanskloof
Dis 'n verskriklike mooi area. Ek sal beslis weer daar gaan kuier. Dit doen iets vir die siel.
Andrea F. - 13th October 2018
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Baie oulike dorp. Iets van als. Alles wat mens nodig het, veral as jy uit die stad se gejaag wil kom.
Jacqueline B. - 25th September 2018
staying in Baviaanskloof
Altyd 'n belewenis. Vriendelike mense en lieflike grondpaaie. Ons sal keer op keer terugkeer.
Fiona G. - 6th August 2018
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Heerlike ete geniet by Joub's.
Adriaan D. - 23rd July 2018
staying in Baviaanskloof
Die Baviaanskloof was baie mooi gewees. Hulle kan gerus die grondpad greis gooi en dit vir die toeriste en die inwoners gemaklik maak om daar te ry.
Marius E. - 30th May 2018
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Glad nie sleg nie, aangename mense!
Valerie K. - 21st April 2018
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Beautiful place with friendly people of all races.
Jarries V. - 5th April 2018
staying in Baviaanskloof
As jy van plan is om deur die Kloof te ry (Willowmore tot Patensie) moet jy jou regmaak vir 'n onvergeetlike 5 ure!
Armand V. - 3rd April 2018
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Joubertina het al die nodige winkels beskikbaar indien jy kruideniersware, klere en vleis benodig om te koop. Die natuurskoon is ongelooflik mooi.
Piet V. - 3rd April 2018
staying in Baviaanskloof
Ongelooflike ervaring en asemrowende uitsigte. Juweel van die Oos-kaap.
Demetri C. - 11th March 2018
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Dis 'n lieflike plek.
Beverley V. - 19th February 2018
staying in Baviaanskloof
'n Pragtige gedeelte van ons land.
Anelle Z. - 2nd February 2018
staying in Krakeelriver, Baviaanskloof
It depends on what you are looking for. It's a beautiful small town with lots of history.
Sinah G. - 22nd January 2018
staying in Joubertina, Baviaanskloof
Excellent.
Deon H. - 17th January 2018
staying in Krakeelriver, Baviaanskloof
Dis rustig.
Gerhard M. - 15th January 2018
staying in Baviaanskloof
Een nag daar is eintlik te min. Ek sou twee aande daar bly om die rustigheid werklik te geniet en die skoonheid langer te waardeer.
Petra F. - 12th January 2018
staying in Baviaanskloof
Baviaanskloof is 'n moet vir enige een wat sy energie wil herlaai. Die mooiste mooi al was dit droog.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za