Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Joubertina (12)
Krakeelriver (1)
Twee Riviere (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Baviaanskloof

4.4 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van Baviaanskloof van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy Baviaanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Baviaanskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Baviaanskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Baviaanskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Baviaanskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R575
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Joubertina, Baviaanskloof

Bethany Farm is 'n werkende plaas op 'n afgesonderde kleinhoewe aan die voet van die Tsitsikamma-berge, en skuil tussen die appelboorde. Die plaas en verblyf is nie luuks nie, dit is eenvoudig en basies. Die pad is...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 12 mense
Gastehuis in Baviaanskloof

Baviaanskloof Kleinpoort Gastehuis is in die Baviaanskloof Natuurreservaat en bied 'n lekker wegbreek uit die stad. Die plaashuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Baviaanskloof

Joubertskraal Farm is ideaal naby die 4x4-roete op pad na die Baviaanskloof in die Kouga-berge geleë. Dis 'n unieke wildsplaas en vorm deel van die Baviaanskloof Mega Reservaat, 'n Wêrelderfenisgebied. Dié 1500 h...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Joubertina, Baviaanskloof

Countryside Selfsorg Eenheid is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 3 gaste in Twee Riviere, Joubertina, en ideaal vir verkoopsagente of besoekers aan die Langkloof. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers...

Vanaf
R598
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Joubertina, Baviaanskloof

@R62 Langklip Estate is op 'n wildsplaas in die skilderagtige Kouga-Wildernisgebied geleë. Ons bied gerieflike safari-tipe akkommodasie en 'n hele rits doendinge vir gaste se genot. Langklip Estate bied 'n wegneeme...

Vanaf
R1 990
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Baviaanskloof

Baviaanskloof Adventure Camp is die eerste, mobiele avontuur-tentkamp in Suid-Afrika se grootste bewarea - die pragtige Baviaanskloof. Die avontuur-tentkamp sal slegs vir 'n beperkte tyd aan die gang wees. Die kamp...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Baviaanskloof

Baviaanskloof Bakkrans is in die Baviaanskloof Natuurreservaat geleë en bied kampverblyf in 'n grot in die hartjie van die Baviaanskloof. Dié kampterrein is in die inham van 'n grot en het slaapplek vir 15 gaste....

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Baviaanskloof

Baviaanskloof Krugerkop Kloof Bushcamp is 'n eko-ontspannigsterrein en is enige natuurliefhebber se paradys. Geniet die rustige omgewing met ongelooflike kampgeriewe en volop voël- en dierelewe. Voëls soos die bek...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tsitsikamma, Baviaanskloof

Langkloof Guest House is in Louterwater in die Oos-Kaap in die middel van die pragtige appel- en peerboorde op die R62 geleë. Die Stasie Huis is perfek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien dit 3 aparte...

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Stormsrivier, Baviaanskloof

Fijnbosch Camping bied ruim ongemerkte staanplek vir tente, onder skadu of die oopte. Die kammplek is in die natuur met asemrowende uitsigte van die Tsitsikamma-bos en -bergreeks. Dit is op die eienaar se eiendom, w...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Baviaanskloof

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Twee Riviere, Oos-Kaap

Jolly Roger Akkommodasie is in Twee Riviere, 'n geskiedkundige Oos-Kaapse dorp met plattelandse, ouwêreldse bekoring geleë. Dié dorpie is die perfekte bestemming vir 'n rustige wegbreek. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Joubertina, Oos-Kaap

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark is aan die oewer van die Waboomsrivier in Joubertina, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap. Verblyf word aangebied in 'n verskeidenheid selfsorg-eenhede wat oor dubbel- of enkelbe...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stormsrivier, Tsitsikamma

Guest Lodge on the Edge bied gastekamers naby die Stormsrivierbrug in die Tsitsikamma-streek. Daar is 3 kamers wat apart of saam vir 'n groep bespreek kan word. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n e...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikamma Lodge is omring deur berge en weggesteek in die woud en is daarom 'n toevlugsoord waar rustigheid, 'n hartlike verwelkoming en vriendelike diens soomloos vervleg vir die perfekte wegbreek. Die lodge is...

Vanaf
R1 319
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stormsrivier, Tsitsikamma

Tsitsikamma Gardens Self-catering Cottages and Restaurant skuil langs die N2 en 'n werkende melkplaas in die avonturierkern van die Tsitsikamma met asemrowende uitsigte op die Tsitsikammaberge en die plase. Die koth...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za