Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (35)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (24)
Indien jy Bek Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bek Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bek Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bek Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bek Bay Akkommodasie

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 430
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bek Bay

Paternoster Dunes Boutique Guest House is in Paternoster in die Wes-Kaap geleë. Paternoster staan bekend as een van die mees bekoorlike bestemmings aan die Weskus. Die gastehuis is reg langs die see in die beskutte...

Vanaf
R1 060
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bek Bay

Emily is ontwerp om by die pragtige estetika van Paternoster, die bekoorlike Weskusdorpie te pas en 'n bekostigbare wegbreek te bied. Dié plek is 'n toevlugsoord vir baie gaste. Emily se hoofkothuis beskik oor 2 s...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay

Gonana Guesthouse bied B&B-verblyf in Paternoster op die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met onbelemmerde uitsigte oor die see, die Columbine Natuurreservaat se kuslyn en die Cape Columbine Vuurtoring. Hier...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay

Paters Haven is in Bekbaai, aan die suidekant van Paternoster, geleë. Die gebied het 'n strand wat geskei is van Paternoster se hoofstrand. Dis stapafstand vanaf die besige ingang van die dorp en die meerderheid va...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay

Bokkoms Guest Flat is in Kriedoring-weg, Paternoster, 1 van die oudste vissersdorpies aan die weskus, ongeveer 145 km van Kaapstad af. Die gebied is veral bekend vir strande, visvang en seekos. Bokkoms selfsorg-gas...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bek Bay

The Loft is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n grasdak teen die strand in Bekbaai, Paternoster, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus. Die dorp is 'n baie gewilde bestemming met 'n Mediterreense-atmosfeer. Die st...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bek Bay

Patertjie Guesthouse is in Bekbaai in Paternoster. Dié bekoorlike vissersdorp aan die Weskus is 'n gewilde toeristebestemming vir diegene wat 'n Mediterreense atmosfeer, asuurblou water, afgewitte, tradisionele vis...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay

Gilcrest Place Guest House is 'n paar meter van Bekbaaistrand af in die klein vissersdorp, Paternoster. Gilcrest Place Guest House bied see-uitsigte en 3 onderskeie suites wat elk geskik is vir 2 gaste. Twee van di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bek Bay

Marlyn and Dolfyn Self-catering bied selfsorgverblyf in Paternoster, 'n ouwêreldse vissersdorp teen die Weskus. Dié dorp is 'n gewilde toeristebestemming en die kenmerkende hemelblou water, witkalk kothuise, tradi...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bek Bay

Oppidraai B bied smaakvol versierde selfsorgverblyf in Bekbaai, Paternoster. Dit is sowat 60 m van die strand af. Let asb. op dat dit 'n openbare strand is, so dit kan besig en raserig raak gedurende vakansies. Die...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]