Geverifieerde Resensie
Bellville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bellville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 298 resensies.
"Bellville bied sentraal alles na alle ander bestemmings om by besoek af te lê soos Kaapstad, Stellenbosch, Paarl, Langebaan, Seepunt ens. en natuurlike baie naby aan lughawe. "
"Bellville area is fine, home owners differ. We had a good experience in Bellville previously, but not this time around. "
"Stellenberg is gerieflik geleë as mens inkopies wil doen, maar dis op sigself nie 'n toeristebestemming nie."
"Ons was verras met die diens wat ons ontvang het. Dit was skoon, netjies en die ontvangs was uitstekend."
"It is very conveniently located and easy to get to a number of destinations from here."
"Dit is naby alles - tog is 'n mens nie in die stad nie. Alle omliggende plekke kan maklik bereik word."