Resensies van Bendor Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bendor Park bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.88 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
Marietha M. - 4th July 2019
staying in Sterpark, Bendor Park
Is Sterpark dieselfde as The Leopard Tree? Indien wel, verdien dit meer as 5 uit 5!
Charlene G. - 7th April 2019
staying in Sterpark, Bendor Park
Weet nie of daar baie is om te doen in Sterpark nie. Was vir 'n rugby-wedstryd daar.
Alan S. - 25th March 2019
staying in Bendor Park
Dit is 'n stil woonbuurt in Polokwane en baie goed geleë om die besige plekke in die stad te besoek.
Thinus B. - 20th September 2018
staying in Bendor Park
Goed en veilig en maklik om te verstaan vir enige reisiger sonder GPS.
Klaas M. - 3rd September 2018
staying in Sterpark, Bendor Park
Nice place.
Stienie L. - 3rd August 2018
staying in Sterpark, Bendor Park
Dit is redelik sentraal geleë aan alle winkelsentrums en restaurante.
Marius C. - 5th April 2018
staying in Sterpark, Bendor Park
Goeie omgewing.
Klaas M. - 29th January 2018
staying in Sterpark, Bendor Park
Go there if you need quality personal time.
Klaas M. - 18th December 2017
staying in Sterpark, Bendor Park
I will definitely be back soon. Keep on doing what you are doing.
Ingrid B. - 31st October 2017
staying in Sterpark, Bendor Park
'n Netjiese voorstad van Polokwane naby die middestad.
Louise V. - 3rd October 2017
staying in Sterpark, Bendor Park
It depends on what the tourist wants to see. Polokwane is a delightful destination that begs to be explored.
Donald R. - 27th September 2017
staying in Sterpark, Bendor Park
Feel safe and peaceful.
Ralph M. - 18th September 2017
staying in Sterpark, Bendor Park
It's closer to the mall and easy to navigate around.
Cornel P. - 21st August 2017
staying in Sterpark, Bendor Park
Area is residensieel, nie 'n toeristebestemming nie.
Lubane M. - 1st June 2016
staying in Sterpark, Bendor Park
I'd recommend it as a travel destination.
Esther H. - 25th September 2014
staying in Sterpark, Bendor Park
It is closely situated to the Mall of the North which was perfect for my work as well as relatively close to the CBD which was the other area I needed to be for work. It is a lovely area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za