Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Bethlehem

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bethlehem bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 291 resensies.

Bethlehem

Harmony and Melody Self-catering

"Mooi plattelandse dorpie, maar die paaie kort dringend aandag."

Bethlehem

The Highland Inn

"I love Bethlehem. My husband and I lived in Bethlehem. I traveled through to say hi to friends after I spent time with family in Welkom."

Bethlehem

The Highland Inn

"Afgesien van die baie potholes is dit 'n pragtige dorp met alles wat mens benodig. Ook 'n goeie plek as basis vir verskeie besienswaardighede in nabye dorpe."

Bethlehem

De Witte Huis

"Bethlehem se paaie, krag en water is 'n groot probleem op hierdie stadium. Erge besoedeling ook en min om te doen."

Bethlehem

The Nest

"Slegter paaie is daar seker nie in SA nie. Een van die dae is Bethlehem net vir 4x4 voertuie."

Bethlehem

Hideaway

"Paaie sleg."

Bethlehem

Adriaan's place

"Bethlehem is die perfekte balans tussen besige stad en plaasdorp. Alles wat jy nodig het, is naby en dit is rustig genoeg as jy net bietjie jou skoene wil uitskop."

Bethlehem

Adriaan's place

"Baie om te doen in Bethlehem."

Bethlehem

Adriaan's place

"More potholes than road."

Bethlehem

Vredelus

"Hoofstrate vol slaggate."

Bethlehem

The Nest

"The town and roads need a lot of love."

Bethlehem

Die Roosmalva

"Die paaie is tot niet."

Bethlehem

Adriaan's place

"Die strate kort herstelwerk."

Bethlehem

Kihara Guest House

"Pragtige dorp. Strate kort dringend aandag!"

Bethlehem

Petronella Guest House

"Paaie in Bethlehem self is geskik vir 4x4. 'n Uitdaging wanneer jy nie 'n 4x4 het nie."

Bethlehem

The Rooms

"Besienswaardighede in die dorp het baie agteruit gegaan. Dit wat eens 'n pragtige dorpie was word ontsier met slegte paaie en parke is verwaarloos. Dit is baie jammer om die agteruitgang te aanskou."

Bethlehem

The Nest

"Pragtigste dorp met van die swakste paaie!"

Bethlehem

Shelley's Guest House

"Baie slaggate, dorp nie baie skoon nie."

Bethlehem

De Acker Guesthouse

"Bethlehem het baie agteruit gegaan. Die strate is in 'n baie slegte toestand vandat jy inry in die dorp in. Deur die hele dorp is die strate gehawend."

Bethlehem

Kihara Guest House

"Paaie is baie sleg."

Bethlehem

De Witte Huis

"Potholes is die beste."

Bethlehem

Die Dorpsmeerkat

"Vrystaat se potholes bly maar besonders."

Bethlehem

Vredelus

"Bethlehem is 'n pragtige dorp. Wees maar net versigtig vir die slaggate orals in die omgewing."

Bethlehem

The Rooms

"Baie mooi dorp."

Bethlehem

Vredelus

"Die dorpie is pragtig en groei nogal vinnig. Die strate kort net aandag (slaggate)."

Bethlehem

Cambridge Gastehuis

"Paaie is baie sleg."

Bethlehem

Nonnashoek Country B&B

"Eens een van die mooiste dorpe in die Vrystaat, net hartseer om die agteruitgang van Bethlehem waar te neem soos met die meerderheid plattelandse dorpe in die land. Die strate is in 'n haaglike toestand, die taxi's het die middedorp totaal oorgeneem. Geweldig baie swaar voertuig verkeer deur die dorp."

Bethlehem

Favour House

"Lekker mall. Clarens is lekker!"

Bethlehem

Die Roosmalva

"Die paaie is baie sleg."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem