Verified Reviews

Betty's Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Betty's Bay

Rated 4.6 out of 5 based on 299 reviews.

Betty's Bay

Pik 'n Wyntjie

"Sal vir seker weer soontoe wil gaan, maar vir meer as net 'n naweek."

Betty's Bay

Brandy's Beach House

"Baie mooi omgewing."

Betty's Bay

Anne's Place

"Baie veilige, skoon omgewing. Ons het heerlik gestap en die plantegroei en strande geniet."

Betty's Bay

Heaven's Door

"Die plantegroei in die omgewing is so deel van die huise. Maak dit baie besonders. Die feit dat daar geen straatligte is nie maak die omgewing donker om die natuur so te geniet. Baie veilig. Ons is mal oor Betty's Bay."

Betty's Bay

Crassula

"Baie interessante dorp met ryk geskiedenis. Pikkewyne iets om te kom aanskou."

Betty's Bay

Kara Mia

"Baie verras. "

Betty's Bay

Esdri

"Klein rustige dorpie en Stoney Point se pikkewyne moet besoek word."

Betty's Bay

Penguin Walk

"Very small and very quiet town with mainly gravel roads, but a true gem. Don't expect any grocery stores so rather buy everything you need in one of the bigger towns."

Betty's Bay

Kara Mia

"Betty's Bay is a good place to visit because of the nature. We visited the penguins, I enjoyed spending time with them."

Betty's Bay

Beachfront Rocky Pools

"Die wind kan nogals waai."

Betty's Bay

Sea-esta Betty's Bay

"If you need peace and tranquillity, Betty's Bay is the place for you. Beautiful white, sandy beach to take a stroll on. Not loads to see, yet you are situated centrally between Somerset and Hermanus that has plenty."

Betty's Bay

Fijnbos Manor

"Rustige dorpie, ideale sentrale ligging om die Overbergkus vandaar te verken, met addisionele voordeel van kort reistyd na moderne inkopiesentrums in Somerset-Wes, of Kaapstad, of wynkelders."

Betty's Bay

Brandy's Beach House

"Bettysbaai is 'n ideale bestemming tussen see en berg. Pragtige swemstrande, botaniese tuine en pikkewynreservaat. Staproetes en vleie om in te swem en dis nog baie min gekommersialiseer, met net 'n paar winkels."

Betty's Bay

Cyara

"Maak 'n booking! Gaan ontspan. "

Betty's Bay

Kara Mia

"Fantastiese plek. Lekker stapplekke. Baie vriendelik."

Betty's Bay

Lazy Ways Cottage

"Die dorpie sien my weer. Dit is waar ek eendag wil aftree met my eie huisie by die see."

Betty's Bay

Jock's Cabin

"Gaan kyk gerus na die pikkewyne."

Betty's Bay

Mountain Mist

"The penguins, beach and Harrold Porter never dissapoint."

Betty's Bay

Kara Mia

"Pragtige plekkie, ons het dit baie geniet."

Betty's Bay

Heaven's Door

"Stil, maar sentraal om baie te sien en doen."

Betty's Bay

Cyara

"Unexpected great beach."

Betty's Bay

Listening Wind Self-catering

"Windy at times, but that doesn’t make up for its beauty."

Betty's Bay

Fijnbos Manor

"Bettysbaai is 'n mooi plek, maar nie my smaak nie. Daar is heeltemal te veel bome en bosse."

Betty's Bay

Kara Mia

"Simply beautiful holiday destination. Safe and secure."

Betty's Bay

Judea Accommodation

"Ek love die plek."

Betty's Bay

Esdri

"They are good."

Betty's Bay

Villa del Mar

"Rustige dorpie. Lieflike stapplekke en die pikkewyne was 'n extra verrassing. Baie vriendelike locals."

Betty's Bay

Cyara

"Bucket list tipe plek vir SA-vakansiegangers."

Betty's Bay

Kara Mia

"Die strand/(swem)-gebied is nie so maklik toeganklik nie en die baie bamboese met derduisende goggas daartussen, is nie so aangenaam nie. Andersins is die omgewing en natuurskoon asemrowend mooi."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers