Geverifieerde Resensie
Betty's Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Betty's Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 304 resensies.
"Bettysbaai is by far the nicest place for a break away from our busy lives. It is quiet and peaceful and you can really just go there to relax. Due to Covid-19 beaches were closed but we still had an awesome time as we were close to the beach."
"Ek moet die plek geluk wens met die hantering van hulle vullis en afval verwydering. Die dorp is skoon en sodoende het hulle die bobbejaanprobleem opgelos. Daar was geen van die diere in sig nie."
"Rustige en pragtige kusdorpie, ideal vir naweekwegbreek van die stad se lawaai. Net 10 minute se ry na Rooiels om die bekende Kaapse Berglyster te gaan soek."
"Betty's Bay allows for a break from your day to day life and offers you a task free experience for a few days."
"The place to stay when you are looking for beautiful nature and fynbos, close walking distance to the sea in a quiet surrounding, where the majestic mountains and the sea are your best company!"
"Die pad was wonderlik langs die see. Die Botaniese tuin is baie mooi en die see bly altyd pragtig."
"If you're looking for a chilled, relaxing weekend, this is an ideal destination with the most amazing sea and mountain views."
"Lieflike gemeenskap. Die bure het my in die regte rigting gehelp toe ek so 'n bietjie verdwaal het."