Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Birdhaven besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Birdhaven.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Birdhaven akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Birdhaven Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Birdhaven Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Birdhaven

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Illovo, Johannesburg

Illovo Sanctuary is op die eienaar se perseel in 'n stil, veilige straat in Illovo, Johannesburg geleë. Die ingang na die kamer en sitarea is apart van die huis. Die ruim en sonnige slaapkamer bied 'n uitsig oor di...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dunkeld, Randburg

Dunkeld Place Guesthouse is in die hartjie van een van Johannesburg se mooiste en rustigste woonbuurte. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat pragtig versier is. Twee van dié kamers deel 'n sitkamer en kombuis. E...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hyde Park, Dunkeld Wes

One Hyde Park bied stadsverblyf wat naby Sandton, Hyde Park en Rosebank geleë is. One Hyde Park is 'n luukse ontwikkeling wat 'n moderne stadsleefstyl pas. Die instansie spog met 'n volledige gimnasium, 'n konferen...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Tyrwhitt 508 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel in die Tyrwhitt-kompleks in Rosebank. The Tyrwhitt is net 800 m vanaf Rosebank-winkelsentrum met maklike toegang tot vele restau...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Illovo, Hyde Park

Max Executive Apartments bied selfsorg-woonstelle in Ilovo, Sandton. Die kompleks is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge vir sakereise en vakansies. Max Executive Apartment...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Vantage 807 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in The Tyrwhitt-kompleks in Rosebank. The Tyrwhitt is net 230 m van die Rosebank Mall af met maklike toegang tot 'n aantal restaur...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rosebank, Johannesburg

Easy Stay - The Tyrwhitt 1116 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle woonstel wat in die Tyrwhitt-kompleks in Rosebank geleë is. The Tyrwhitt is net 230 m vanaf Rosebank-winkelsentrum met maklike toegang ...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Parkwood

Rosebank Lodge Guesthouse by Claires is sentraal in Johannesburg geleë. Dié gastehuis is in 'n pragtige, lowerryke tuin en is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers. Gerieflike B&B-verblyf is beskikbaar in 8 ...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
B&B in Waverley, Johannesburg

Ten Stirling B&B is in mooi versorgde tuine in die voorstad Waverley in Johannesburg. Dis 'n gerieflike ligging vir diegene wat die stad moet besoek, ongeag vir sake, sport of ontspanning. Verblyf is beskikbaar in ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]