Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Black Rock

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Black Rock van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Black Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Black Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Black Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Black Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Black Rock Akkommodasie

27 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shaka's Rock, Black Rock

10 Akrotiri is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 mense in Shakas Rock. Dit bied gaste 'n smakie van Griekeland en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n...

40% af Aanbod!
VanafR1 512
R907
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Black Rock

47 Thira Santorini is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgwoonstel op die veilige Santorini Landgoed-kompleks in Ballito. Dié kompleks bied direkte toegang tot die Thompson's Bay-swemstrand en maak dit sodoende 'n s...

Vanaf
R1 240
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Black Rock

38 Thira Santorini bied gerieflike selfsorgverblyf in een van die Griekse styl dorpies in die Santorini-kompleks met 'n pragtige uitsig oor Thompsonbaai se swemstrand. Die prentjiemooi dorp is die ideale bestemming ...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Black Rock

Thompsons Beach Retreat is 'n selfsorg-eenheid in Thompsons Bay in Shaka's Rock. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste. Die eenheid het 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Black Rock

Marichel 4 is 'n luukse woonstel wat oor Thompson's Bay in Ballito kyk. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvakansie, romantiese of rustige wegbreek. Die woonstel het 3 en suite-slaapkamers met lugversorging en...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Black Rock

Heart of Ballito is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks langs die strand in die kusdorp Ballito. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne seevakansie en spog met lang...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Willard's Beach, Black Rock

42 Long Island is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Long Island-kompleks oorkant die hoofstrand in Thompsonsbaai - 'n uitbreiding van Ballito. Dié kompleks is 5 minute vanaf Ballito se winkelsentrums en verskeie r...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Black Rock

20 Perissa Villa is 'n selfsorgwoonstel in die Santorini-landgoed in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, sowat 50 km noord van Durban af. Alhoewel Ballito, wat net sowat 5 km suid van Shaka's Rock is, heelwat meer gewil...

Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Black Rock

1 Marichel is 'n ruim, luukse, grondvloerwoonstel met 'n uitsig oor Ballito/Chakas Rock, Thompson's Bay Beach se pragtige strand. Dit is 'n woonstel met 4 en suite-slaapkamers, met 2 koninggrootte-beddens en 4 enke...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Shaka's Rock, Black Rock

40 Perissa is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 in 'n kompleks in Shaka's Rock. Dié woonstel bied 'n see-uitsig vanaf die balkon en beskik oor 3 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingroot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Black Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za