Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Black Rock

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Black Rock van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Black Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Black Rock.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Black Rock akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Black Rock Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Black Rock Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Willard's Beach, Black Rock

Santorini Thira 9 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige Santorini Landgoed in Ballito. Die Santorini Landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, 'n tennisbaan en direkte toegang tot Thomp...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Dolfynkus, Black Rock

Sea View Apartment Shakas Rock is 'n unieke Mediterreense sekuriteitslandgoed teen die see in Shaka's Rock wat spog met 2 privaat strande. Die see-uitsigte is pragtig en daar is 'n privaat en 'n gemeenskaplike swemb...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Black Rock

4 La Rocella is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige La Rocella-kompleks in Shaka's Rock geleë. Die La Rocella-kompleks het net 5 woonstelle wat privaatheid en eksklusiewe verblyf verseker en b...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Shaka's Rock, Black Rock

9 Kamari Santorini is 'n selfsorgwoonstel in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, minder as 50 km noord van Durban. Kamari is 1 van 6 villas in die Santorini-kompleks in Thompsonsbaai tussen Ballito en Chakas Rock. Hier...

Vanaf
R4 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Black Rock

Thompsons Bay Unit 7 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die veilige Marichel-strandfrontkompleks met 'n onbelemmerde uitsig oor Thompsonsbaai. Die kompleks het 'n privaat hek wat toegang tot die strand bied. Die stran...

Vanaf
R1 690
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Willard's Beach, Black Rock

Pyrgos HL173 bied 'n pragtige panoramiese see-uitsig. Dis in die gewilde Santorini-kompleks by Thompsonsbaai-strand geleë. Die eenheid bied 'n rustige en ontspannende wegbreek. Pyrgos HL173 het 2 verdiepings en bi...

Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Willard's Beach, Black Rock

8 Thira, Santorini Estate is 'n selfsorgwoonstel wat volledig ingerig is en op die onderste verdieping in die veilige Santorini Estate-kompleks in Ballito geleë is. Dit bied 'n uitsig oor Thompsonsbaai se strand. ...


Ons het die plekke verwyder wat nie vir jou datums beskikbaar is nie

Sien Onbeskikbare Uitslae

Kliek op die knoppie om al die plekke in Black Rockte sien.


Akkommodasie binne 10 km vanaf Black Rock

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 105
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Shaka's Rock, Thompsonsbaai

Home in Santorini is 'n selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl in 'n veilige kompleks aan die Dolfynkus. Dit is sowat 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe aan die Noordkus van Durban af. Dié woonste...

Vanaf
R1 180
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Dolfynkus

Perissa 67 is 'n selfsorghuis wat in 'n veilige landgoed in Ballito geleë is. Daar is 24 uur-sekuriteit en direkte toegang tot die getypoel by Thompson's Bay. Die instansie aanvaar nie besprekings vir gaste onder 2...

Vanaf
R1 535
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Thompsonsbaai, Shaka's Rock

Perissa 38 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in Ballito geleë is. Ballito is een van KwaZulu-Natal se mooiste kus-areas met ongerepte strande en lekker warm water. Dié ruim woonstel bied slaapplek aan tot 6 ga...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Black Rock akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Ballito blad indien jy na meer Ballito akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za