Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.

Bloemfontein

Bains Lodge

"Dit is 'n baie lekker plek om te kuier, vermy net die middestad gedeelte, daar is dit gevaarlik, veral met pocket thiefs."

Bloemfontein

Alkira

"I loved everything about it it's very beautiful place, I will be there again very soon."

Bloemfontein

Wi Villa Lê

"Of jy slegs oornag of wil kuier of besigheid doen: Bloemfontein bied alles!"

Bloemfontein

Home Sprint Home

"Baie lekker tennis-venue."

Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Baie meer om te beleef as wat 'n mens dink."

Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Plaaslike owerheid moet meer aandag gee aan algemene netheid van sypaadjies, sakesones en publieke oop ruimtes."

Bloemfontein

Aloe Guest Rooms

"Mooi stad en besienswaardig."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"This was a work trip - this is not really a holiday destination."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Darem nog veilig waar ons beweeg het."

Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

"The only reason I'm rating 3 stars for travel destination is because I didn't stay long and had no time to explore, but I enjoyed the break from the hustle and bustle of city life."

Bloemfontein

The Homestead

"Pragtige stad met goeie mense."

Bloemfontein

Lion Lodge

"Skaars slaggate in die stad"

Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Vir my is dit altyd vir oorslaap en nie vir vakansie nie."

Bloemfontein

14 @ Bains Game Lodge

"Ek het omtrent 20 jaar in Bloemfontein gewoon, skoolgegaan en op Universiteit gewees, maar alles het agteruit gegaan. Dit is nie meer aangenaam om daar te vertoef nie. Vuil strate, riool wat uitloop op baie plekke en natuurlik die paaie met baie slaggate."

Bloemfontein

Edaneg

"Bloemfontein CBD is 'n misdaadnes. Die Noorde van Bloem is goed vir verblyf en Northridge Mall is op standaard."

Bloemfontein

Acacia Lodge

"Nog net nog 'n stad!"

Bloemfontein

La Belle Guest House

"Dan Pienaar-voorstad net buite die besige stad. Bloemfontein beslis 'n voorkeurstad."

Bloemfontein

28onCalliope

"Plenty of potholes and city is run down."

Bloemfontein

No 7 GA Watermeyer

"Bloenfontein as stad gaan agteruit, paaie is soos alle OVS dorpe, baie sleg."

Bloemfontein

Ilanga Estate Bloemfontein

"'n Bestemming, maar nie as toeris wat vakansiehou ingedagte het nie!"

Bloemfontein

Lion Lodge

"Bloemfontein is 'n gawe en vriendelike, netjiese stad. Ons was baie beïndruk deur die vriendelike mense en die mooi Mall, heerlike kos by Longhorn Restaurant. Alles was 'n heerlike ondervinding."

Bloemfontein

Villa Vredenrust

"Na baie jare se besoeke, steeds moeite werd om in Bloemfontein te kom."

Bloemfontein

Kleinbos Self-catering

"Daar grootgeword, baie lekker plek."

Bloemfontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Daar groot geword, nog altyd 'n vriendelike plek."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Het 9 jaar daar gewoon, maar nie as 'n toeristebestemming gebruik nie."

Bloemfontein

Arvella Guesthouse

"Strate vol slaggate, vol vullissakke orals te sien. Sekere areas wel skoon en netjies."

Bloemfontein

Uncle Charlie

"Bloemfontein bly 'n goeie sakesentrum, goeie dokters en hospitale en 'n aanwins vir sentrale Suid-Afrika."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Verwaarloos. Sypaadjies is vuil en daar is baie gate in die paaie."

Bloemfontein

Rusbietjie

"Lekker stad om in te kuier."

Bloemfontein

Oakwood Lodge

"Ek het lank in Bloemfontein gebly en is werklik teleurgesteld om te sien hoe die stad se instandhouding agteruit gegaan het. Sypaadjies is onnetjies en vuil. Verkeersligte hang skeef en werk nie. Middestad is chaos. Bloemfontein het baie om te bied. As munisipaliteit hulleself net kan uitsorteer."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang