Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1453 resensies.

Bloemfontein

Road Lodge Bloemfontein Airport

"Bloem is a place to be recommended for vacation."

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Stad kort baie skoonmaak. Baie agteruitgegaan afgelope jare. Ek hoop die in beheer kry selfrespek en trots."

Bloemfontein

Deane Cottage

"Kliëntediens by winkels in Loch Liogan waterfront uiters swak. Sal dit probeer vermy in toekoms."

Bloemfontein

Like a Rock

"Sal weer daar 'n draai maak. Geskiedenis is daar belangrik om te besoek. Was vinnig by vroue Monument en sal teruggaan!"

Bloemfontein

At 36

"Die instandhouding van die stad moet dringend aandag kry. Naval Hill is beslis nie meer 'n toeristebestemming nie."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Tranquility and appropriate for quiet living."

Bloemfontein

Pebble Fountain Guesthouse

"Is always an excellent place to visit."

Bloemfontein

Glenmore Guesthouse

"Al die nodige besighede."

Bloemfontein

Tuscan Rose

"Bloemfontein se strate moet opgeruim word."

Bloemfontein

Belmar Guesthouse

"Macufe is hectic."

Bloemfontein

Pebble Fountain Guesthouse

"We had fun as we visited many locations."

Bloemfontein

Nini Se Gastekamers

"It's a beautiful place."

Bloemfontein

Tula 159

"Nie my gunsteling plek om na te reis nie, maar baie dankbaar ons kon CRC bywoon!"

Bloemfontein

Villa Rose Cottages

"Net jammer dat Bloemfontein baie agteruit gaan weens 'n uiterse swak munisipaliteit."

Bloemfontein

Arista Guesthouse

"Was 10 jaar terug Rosestad, nou Asblikstad."

Bloemfontein

Cloud @ 96

"Dienslewering is swak vanaf munisipaliteit, hulle neem nie die vullis weg nie. Almal sit swartsakke uit wat nie op gereelde tyd verwyder word nie, honde skeur dit oop en dit lyk onnet. Die inkopiesentrums is mooi met verskeidenheid van winkels. Gaan maar in Bloemfontein soos elke stad/dorp in onse mooi land."

Bloemfontein

Angels Haven Guesthouse

"Paaie vol gate - strate en eilande vuil."

Bloemfontein

Victorious on Whites Road

"Great place to explore. Rich in history."

Bloemfontein

Wi Villa Lê

"The area very safe."

Bloemfontein

Marrakech Guest House

"Het self 5 jaar in Bloemfontein gebly. Kan dit nie eintlik 'n toeristebestemming noem nie, meer 'n oornagverblyfplek vir toeriste."

Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Bloemfontein is 'n plek wat my verbaas het met sy mense. Die gesindheid is baie mooi van al die mense. Bloemfontein is 'n baie groot stad met baie attraksies wat baie nice is."

Bloemfontein

Edaneg

"Enjoyed our short stay in Bloemfontein. The apartment was within driving distance to restaurants and shopping areas."

Bloemfontein

21 On Coetzee

"My geboortedorp. Ongelukkig is die middestad baie verwaarloos, maar daar is steeds baie mooi plekke om te sien, en familie om by te kuier."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Erg agteruit gegaan."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Universiteit is fantasties en baie skoon - kan Kovsies aanbeveel vir enige iemand om te studeer."

Bloemfontein

Acacia Lodge

"Veilige & rustige dorpie."

Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Ek love Bloemfontein!"

Bloemfontein

Die Moerbeiboom

"Ons sou graag langer wou bly om die Vrouemonument en ander besienswaardighede te besigtig. Tyd was egter beperk."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang