Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.

Bloemfontein

Oakwood Lodge

"Slaggate is 'n probleem."

Bloemfontein

Glenmore Guesthouse

"Baie besige stad natuurlik, eetplekke blyk probleem te gewees het tydens ons besoek. Alle goeie restaurante was vol. Bespreek vooraf waar geëet sal word. Tydens loadshedding selfs met bespreking probleem gewees. Sal liewer volgende keer plek kies waar eie voedsel. Kan voorberei of gastehuis met etes of braaiarea."

Bloemfontein

The Suburban

"Ons in Bloenfontein grootgeword en skool gegaan. Baie agteruit gegaan. Vullis orals op straat rond gestrooi. Baie hartseer."

Bloemfontein

@ Greys Guesthouse

"Die eens mooie Rosestad is erg verwaarloos - dit is hartseer om ons land so agteruit te sien gaan."

Bloemfontein

Franklin View

"A great city with super friendly people."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Bloemfontein is steeds 'n baie gemaklike stad met 'n plattelandse ondertoon. Ek dink nie dit is 'n vakansiebestemming nie, maar alles wat jy nodig het, is daar beskikbaar. Die mense is vriendelik en baie verwelkomend."

Bloemfontein

21 On Coetzee

"'n Bietjie aan die vuil kant."

Bloemfontein

Evening Star Guest Units

"Het Bloemfontein nog nooit besoek as toeris - net vir besigheid en mediese dienste."

Bloemfontein

Victorious on Whites Road

"Most places are closed by 5 pm. "

Bloemfontein

21 @ Benade

"Loved the Oliewenhuis Art Museum. "

Bloemfontein

Stonehill Villa

"Baie meer om te doen as die Noord-Kaap."

Bloemfontein

Wi Villa Lê

"Lekker om altyd Rosestad te besoek. Alles mooi op een plek. "

Bloemfontein

Gloriam @ Dan Pienaar

"Nice city but more information about what is happening where can be provided. "

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Strate in stad erg vuil met rommel."

Bloemfontein

30 on Whites Guesthouse

"Stad is in 'n skokkende toestand. Verkeersligte gaan dood en slaan dan oor na rooi of groen, geen oranjelig meer nie. Swak padaanwysers, strepe en stoptekens bestaan nie. Nagmerrie om in die nag te bestuur want 'n mens kan nie die stopstrate sien nie!"

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Some road signs were broken and illegible. In our case there were two Jan Marx streets which added to our confusion!"

Bloemfontein

Jock-Inn Gastehuis

"Wye verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede beskikbaar. Beslis 'n besoek werd."

Bloemfontein

Hobbit Boutique Hotel

"Bloemfontein is 'n mooi dorp/stad, ongelukkig het die onderhoud in die slag gebly agv die korrupsie kultuur. Daar is tog 'n aanduiding dat dinge verbeter. Baie geskiedkundige plekke om te besoek."

Bloemfontein

Villa Rose Cottages

"Petrol is baie duurder in Bloemfontein as enige ander plek in SA. Beplan om oor te slaap, maar nie jou tenk vol te maak nie."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"My man het dit baie geniet, vroeg Saterdag- en Sondagoggend in middestad gaan foto's neem van al die geskiedkundige en historiese geboue. Strate in middestad was wonderlik stil."

Bloemfontein

Lemon and Lime Guest House

"Strate en sypaadjies is slordig en meestal met vullis bestrooi. "

Bloemfontein

No 7 GA Watermeyer

"Ons oornag net in Bloem. "

Bloemfontein

Villa Vredenrust

"Ryk aan Afrikaanse kultuur - museums, monumente. Sal baie graag meer tyd daar kon spandeer."

Bloemfontein

Angels Haven Guesthouse

"Nice place as usual."

Bloemfontein

No 7 GA Watermeyer

"My eerste ervaring van Bloemfontein. Ek was regtig beïndruk."

Bloemfontein

African Sands Guesthouse

"Baie swak en vuil. Die agteruitgaan van die stad is onrusbarend."

Bloemfontein

Horizon Stables Guesthouse

"Bloem is vir my 'n stop in die middel op pad Kaap toe. Hierdie keer het ons 'n troue gehad in Bloem en het daar oorgeslaap."

Bloemfontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"I have not been through Bloemfontein in many years and was shocked to see how it has deteriorated."

Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Bloemfontein is 'n goeie toerismestad."

Bloemfontein

The Suburban

"It was a great trip to Bloem. "

Blad
Blad 15 - Wys 421 tot 450
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang