Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1453 resensies.

Bloemfontein

21 @ Benade

"Die oornagverblyfplekke is in 'n mooi omgewing, gerieflik naby die hoofweg geleë. Al die tuine is pragtig en goed versorg. Die mense is besonder vriendelik en behulpsaam. Boonop is Bloemfontein 'n gerieflike halfwegstasie vir ons wat van OL af kom!"

Bloemfontein

Anri Guest House

"We always stay in Bloemfontein on our way home from December holidays, and have always enjoyed our stay overs."

Bloemfontein

Anri Guest House

"Bloemfontein se plaaslike regering sal ernstig aandag moet gee aan die slaggate."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Ver genoeg middelbestemming na 'n lang rit veral vir bejaardes van JHB, PE of Kaapstad. "

Bloemfontein

The Lantern Guesthouse

"Bloemfontein nog altyd 'n lekker plek!"

Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Was teleurgesteld in die omgewing op pad na Nightingale. Al die tuine was toegegroei onder gras en onkruid. Paaie se middelmanne bebos. Duidelik dat munisipaliteit lankal nie meer die pragtige stad van Bloemfontein in stand hou nie."

Bloemfontein

@ The Villa

"Goed vir oornagstop."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Bloemfontein het baie agteruitgegaan, met die basiese dienste wat nie toegepas en uitgevoer word nie."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Lekker vir oorbly Kaap toe."

Bloemfontein

Crisp Guest Rooms

"Baie still plek - perfek vir rustig wees."

Bloemfontein

Genesis Self-catering Apartments

"Redelik vuil en verwaarloos."

Bloemfontein

Home Sprint Home

"Ons gebruik dit as 'n oorslaapplek na ons eindbestemming."

Bloemfontein

Anri Guest House

"Die probleme met vuilgoed verwydering en riool, maak dat dit nie 'n goeie toeriste bestemming is nie."

Bloemfontein

Allegro Guesthouse Bloemfontein

"Bloemfontein is besig om agteruit te gaan."

Bloemfontein

BON Hotel Bloemfontein Central

"Bloemfontein was in ‘n toestand. Vuil strate, lang gras en swak munisipale dienste."

Bloemfontein

Monte Christo Hotel

"Stad moet skoongemaak word."

Bloemfontein

21 On Coetzee

"Ongelukkig is Bloemfontein self nie meer heeltemal op standaard as wat dit in die verlede was nie. Dit was 5 jaar gelede nog 'n mooi stad toe ek en my man daar studeer het. Die paaie en algehele toestand van die stad het versleg, wat 'n jammerte!"

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Langenhoven Park lyk of daarvan vergeet is deur die munisipaliteit. Al die strate is oortrek met slaggate in so 'n mate dat jy maklik kan dink dit sal beter wees om die straat eerder stofstrate te maak. Met my besoek was daar ook hope vullis sakke opgehoop. Ek hoop van harte dit was verwyder die volgende dag."

Bloemfontein

Liedjiesbos Urban Olive Farm

"Bloemfontein is goed ingerig om enige besoeker besig en tevrede te hou met al die ontspanning wat aangebied word."

Bloemfontein

Ruresta Guesthouse

"Baie skoon en netjiese omgewing waar ons oornag het."

Bloemfontein

Cloud @ 96

"Baie mooi skoon en voel veilig."

Bloemfontein

Wi Villa Lê

"Eerste besoek aan Bloemfontein. Was beïndruk met die Rosestad."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Ons eerste besoek aan Bloemfontein en het ons tyd daar geniet. Voorwaar die Rosestad."

Bloemfontein

Wi Villa Lê

"Die stad self is baie vuil en van die paaie se baanstrepe is geensins sigbaar."

Bloemfontein

Edaneg

"Die uitsig en restaurant by Naval Hill was werklik iets om te beleef. Mooi opgemaak met liggies vir die kerstyd en pragtige sonsondergang. Heelwat historiese geboue en besienswaardighede in en om die stad."

Bloemfontein

Edaneg

"Ek is baie lief vir Bloem en ek was hartseer om te sien hoe dit agteruit gegaan het. Dit is wel nie Bloem en sy vriendelike mense se skuld nie."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Sentraal geleë om meeste roetes."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Pragtige stad."

Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Joh, die slaggate was skrikwekkend."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang