Resensies van Bloubergrant

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergrant bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.75 uit 5 gekry volgens 32 resensies.
Pieter V. - 23rd April 2019
staying in Bloubergrant
Dis in die Kaap, dit maak dit lekker.
Elizabeth F. - 2nd April 2019
staying in Bloubergrant
Dankie vir 'n heerlike verblyf.
Theresa M. - 1st March 2019
staying in Bloubergrant
Lieflike omgewing met puik restaurante.
Riaan D. - 27th February 2019
staying in Bloubergrant
Sien sterre.
Paul O. - 20th February 2019
staying in Bloubergrant
Great place for food and bars. Beach is beautiful. Great view of Table Mountain.
Elizabeth B. - 4th December 2018
staying in Bloubergrant
Rustig, veilig en baie mooi.
Jaco V. - 6th October 2018
staying in Bloubergrant
Niks veel nie. Ons het die kamer geniet.
Michelle L. - 25th May 2018
staying in Bloubergrant
Definitief 'n moet-sien dorpie langs die Kaapse kus!
Anina W. - 29th January 2017
staying in Bloubergrant
Alles netjies - paaie, strande, voldoende parkering, straatbeligting, ens.
Michelle H. - 27th January 2017
staying in Bloubergrant
Dis die perfekte plek om te gaan ontspan!
Daniel B. - 18th December 2016
staying in Bloubergrant
Bly steeds ons gunsteling vakansiebestemming.
Owen O. - 3rd December 2016
staying in Bloubergrant
Quiet and safe. Lovely quiet beach. Wonderful restaurants.
Maret B. - 19th November 2016
staying in Bloubergrant
Heerlike eetplekke.
Mahlogonolo M. - 3rd October 2016
staying in Bloubergrant
Bloubergstrand is a very nice suburb accessible to all the amenities especially the beach just across the road.
Marinda P. - 14th September 2016
staying in Bloubergrant
Dit het my hart gesteel en ek wil nou 'n strandhuis daar koop.
Jolandy R. - 1st September 2016
staying in Bloubergrant
Dit is pragtig en ek sal graag teruggaan daarheen.
Charmaine W. - 2nd June 2016
staying in Bloubergrant
Bloubergrant has many restaurants and all you need. Lovely area.
Alta J. - 30th May 2016
staying in Bloubergrant
Very conveniently located. Wonderful.
Rina D. - 4th May 2016
staying in Bloubergrant
Bloubergrant is mooi netjies en veilig.
Elsabie A. - 1st May 2016
staying in Bloubergrant
Goed geleë tov winkelsentums, restaurante en vulstasies. Naby die Waterfront en ander strande. Dankie aan die munisipaliteit se werkers wat elke dag rommel opgetel het, die gebied is uiters skoon. Daar was sigbare polisiëring wat ons veilig laat voel het. Die busse wat so gerieflik is maak dit ook baie maklik indien jy nie jou voertuig wil gebruik nie, wens ons hele land was so goed georganiseerd.
Nanette G. - 6th April 2016
staying in Bloubergrant
Baie stil en netjiese omgewing. Het veilig gevoel.
Charlene M. - 16th March 2016
staying in Bloubergrant
Dit bly maar een van die dele in ons land met die mooiste uitsig na Tafelberg.
Ricco S. - 6th March 2016
staying in Bloubergrant
Eersterangs indien jy vervoer het.
Angelique R. - 28th November 2015
staying in Bloubergrant
Good.
Mafise L. - 2nd July 2015
staying in Bloubergrant
The best destination ever, I hardly used the navigator because it is straight forward.
Leon B. - 30th June 2015
staying in Bloubergrant
Verkies om in die omgewing te bly weens die uitsig, ligging en verkeer.
Melanie B. - 18th May 2015
staying in Bloubergrant
It is a very safe and quiet area with beautifull seaviews and sunsets.
Yolandi D. - 29th April 2015
staying in Bloubergrant
Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie.
Mitchell C. - 31st March 2015
staying in Bloubergrant
Lovely, small town feel, some unique restaurants and clean beaches.
Henri S. - 12th March 2015
staying in Bloubergrant
Baie oulike restaurante in die nabye omgewing. Ook baie lekker fietsrybane wat veilig was om in te ry.
Hannatjie V. - 5th December 2014
staying in Bloubergrant
Baie goed geleë en uitsig asemrowend. Ek was beïndruk met diens vandat ek bespreek het, totdat ek teruggekom het. Sal beslis weer soontoe gaan en LekkeSlaap aanbeveel.
Riana B. - 20th October 2014
staying in Bloubergrant
Ongelooflike lekker kuierplekke en het 'n vakansie-atmosfeer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]