Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Blydeville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Blydeville bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 36 resensies.

Blydeville

Tehillah Guesthouse

"Skoon, netjiese en stil woonbuurt!"

Blydeville

At Home

"Baie rusting en veilig."

Blydeville

Versamelnes Guest Accommodation

"Dit is 'n rustige area vir tydelike akkommodasie vir enige reisiger."

Blydeville

ChriZelo Self-Catering Overnight Units

"Miskien 'n televisie vir die kinders wat wil cartoons kyk, verder baie nice."

Blydeville

Andranus Guesthouse

"Goeie oorslaapplek vir verdere reise na Namibië en sentraal indien dit as stasie gebruik word om ander dele van die Noord-Kaap te besoek."

Blydeville

Innie Skylte

"Moet nog gereeld deur Upington reis en sal weer van Blydeville gebruik maak. Baie dankie vir die goeie diens."

Blydeville

Versamelnes Guest Accommodation

"Dit is naby 'n groot inkoopsentrum as jy dringend iets sou nodig hê. Dit is ook naby die middedorp en al die besienswaardighede is maklik binne bereik."

Blydeville

At Home

"Quiet, tranquil area. Easy accessible to amenities. "

Blydeville

Andranus Guesthouse

"Gewone woongebied. Naby aan Kalahari Mall met restaurante."

Blydeville

Andranus Guesthouse

"Baie bedrywig en besig. "

Blydeville

Versamelnes Guest Accommodation

"Voorstad van Upington naby al die bekende toeriste plekke."

Blydeville

Andranus Guesthouse

"Gastehuis op hoek van twee besige strate. Voertuie in die straat is die hele nag besig!"

Blydeville

Andranus Guesthouse

"Blydeville is rustige gebied in Upington en gerieflik naby groot inkopiesentrum."

Blydeville

Falcon Guesthouse

"Dit is baie veilig en baie sentraal."

Blydeville

Innie Skylte

"Rustige omgewing en naby die mall. "

Blydeville

"Blydeville is in die middel van die dorp en mens kan maklik van daar af enige plek in Upington bereik. Baie sentraal geleë. Die enigste is dat jy moet ry na toeriste aantreklikhede toe. "

Blydeville

Versamelnes Guest Accommodation

"Mooi skoon woonbuurt, trouens die hele dorp is, het daar al gebly ook. Kan net straatname op sementblokke op sypaadjies verf."

Blydeville

"Blydeville is slegs 'n uitbreiding van Upington, maar is naby die mall en ander winkels en eetplekke."

Blydeville

Just B Guest House

"Ons het dit net as 'halfwegstasie' gebruik vir netjiese oornag."

Blydeville

Just B Guest House

"Nie regtig tyd daar kon spandeer nie, maar dit lyk na 'n goeie vakansiebestemming."

Blydeville

Versamelnes Guest Accommodation

"Lekker naby Kalahari Mall!"

Blydeville

Just B Guest House

"Blydeville is slegs 'n uitbreiding van Upington. Kan lekker wynproe in Upington en op die rivier ry met 'n bootrit wat vooraf bespreek word."

Blydeville

Rapatzi

"Kan nie werklik 'n oordeel fel nie. Was net oornag daar. Hier is die mense blykbaar netso vrygewig soos in die res van Namakwaland."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem