Resensies van Boston

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boston bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.08 uit 5 gekry volgens 12 resensies.
Arthur P. - 21st May 2019
staying in Boston
Stil en rustig.
Nathan H. - 2nd April 2019
staying in Boston
Dis baie sentraal.
Anthony V. - 3rd February 2019
staying in Boston
Boston is goeie en veilig woonbuurt.
Heini S. - 11th June 2018
staying in Boston
Top class!
Sonet B. - 22nd March 2018
staying in Boston
Verseker van die beter keuses in vergelyking met baie ander.
Andreas S. - 11th December 2017
staying in Boston
Met 'n bietjie aandag en moeite kan dit in 'n lieflike plek omskep word.
Maggie B. - 22nd February 2017
staying in Boston
Very busy.
Ann V. - 16th February 2017
staying in Boston
Boston is 'n baie veilige area en rustig.
Susan K. - 15th February 2017
staying in Boston
Goed geleƫ.
Boet B. - 12th March 2016
staying in Boston
Stil en netjies, baie sentraal.
Christelle M. - 11th February 2016
staying in Boston
Boston area is lekker naby alle hoof besienswaardighede.
Pranisha A. - 2nd November 2015
staying in Boston
Very quiet and safe area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za