Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Bothaville

3.8 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Bothaville van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Bothaville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Bothaville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bothaville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bothaville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Bothaville Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Bothaville

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Orkney, Noordwes

28A Goue Myl is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n vakansie-oord in die dorpie Orkney. Dié oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier. Daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim le...

Vanaf
R250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Rust Private Nature Reserve is 25 km buite Welkom op die R34 in die noordelike Vrystaat geleë. De Rust lê op 'n 682 ha-grasveldplaas. De Rust bied selfsorgverblyf in chalets, houthuisies en 'n wittebrood-suite. A...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Vrystaat

Serenity Guesthouse is op die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat geleë, sowat 30 minute vanaf Klerksdorp. Serenity bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis, sowat 10 minute vanaf die Vaalrivier Bootklub en die...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Bothaville

15% af Aanbod!
VanafR830
R706
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Avondsrus Guesthouse is geleë in Odendaalsrus, 'n vreedsame dorpie in die Vrystaatse Goudvelde. Ons bied gerieflike verblyf naby Phakisa Renbaan en Goldfields Winkelsentrum. Dit is 22 km vanaf Welkom se middestad. ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Vrystaat

Grunlust Guesthouse bied gerieflike akkommodasie in die dorpie Odendaalsrus in die Goldfields-streek van die Vrystaat. Ons is 240 km van Johannesburg af geleë, 130 km van Bloemfontein af en so 14 km van Welkom af. ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 6)
Oord in Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Inyadu Lodge is op 'n plaas buite Viljoenskroon geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. Verblyf word in 4 selfsorg-eenhede met slaapplek het vir 6 gebied. Die eenheid beskik oor ...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Mrakes Gastehuis is in Van der Vyver-straat in Odendaalsrus geleë, en gee nuwe betekenis aan ware Afrika-gasvryheid. Dit word deur 'n toegewyde eggenote-span bestuur en is uniek in styl en eerste in sy klas in dien...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Odendaalsrus, Noordelike Vrystaat

Marnicus B&B bied gaste gerief en gasvryheid in 'n stil buurt in Odendaalsrus. Ons bied 'n keuse tussen 6 individueel gemeubileerde en suite-slaapkamers. Elke kamer het ook 'n privaat ingang. Die kamers is toegerus...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Noordwes

Bona Bona Game Lodge is op die N12 tussen Klerksdorp en Wolmaransstad geleë. Die lodge is in 'n unieke area met luuksheid en gemak in Noordwes. Verblyf is beskikbaar in die hoofkamp, die Ruskamp Selfsorghuis, die S...

Vanaf
R430
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klerksdorp, Neserhof

Kosh B&B is 'n gastehuis wat onlangs gevestig is in die bekoorlike myndorpie Klerksdorp in Noordwes. Klerksdorp het 'n hele rits besienswaardighede, insluitend die Faan Meintjies Natuurreservaat, die Klerksdorp Muse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Bothaville akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za