Resensies van Bothaville

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bothaville bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.31 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
Ruan B. - 2nd November 2021
staying in Bothaville
Perfek vir oornag, maar nie veel om te doen in die area nie.
Nampe M. - 28th September 2021
staying in Bothaville
Bothaville is my home, although the infrastructure is depleting and it has potential to be revived.
Paulus M. - 13th September 2021
staying in Bothaville
My rating is probably unfair as I have not fully explored it, but that is a reflection of my experience of the town.
Jean F. - 3rd September 2021
staying in Bothaville
Rowwe paaie.
Lizelle L. - 20th April 2021
staying in Bothaville
Die paaie in en rondom Bothaville is baie swak gevul met slaggate.
Vicky D. - 12th April 2021
staying in Bothaville
Ek persoonlik verkies om deur die kleiner dorpies te ry as die hoofweg. Daar is wel ’n motormuseum om te gaan besoek.
Jean F. - 29th March 2021
staying in Bothaville
Pothole ville.
Dawid V. - 10th March 2020
staying in Bothaville
Die paaie is in 'n baie swak toestand, maar die Spur se kos is uit die boonste rakke.
. - 10th July 2018
staying in Bothaville
Naby Vaalrivier. Stil, veilige dorp met vriendelike mense.
. - 9th April 2018
staying in Bothaville
Hulle kan beslis iets aan die paaie doen!
. - 20th March 2018
staying in Bothaville
Die dorp was rustig, maar die pad in moet definitief na gekyk word. Enige persoon wat inry op die R59 behoort net gewaarsku word.
. - 5th March 2018
staying in Bothaville
Die algemene gevoel wat ons gekry het was dat die gasvryheid en vriendelikheid van die mense iets is wat enige iemand sal geniet. ons sien uit na ons volgende besoek.
. - 19th October 2017
staying in Bothaville
'n Rustige, klein plekkie.
. - 10th October 2017
staying in Bothaville
Die paaie is skokkend.
. - 25th October 2016
staying in Bothaville
As mens inry by die dorp is dit maar vuil met al die rommel wat langs die pad en in die bosse lê.
. - 13th August 2016
staying in Bothaville
Bothaville is die mieliehoofstad van SA. Lekker woonplek vir die NAMPO skougangers.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]