Resensies van Brackenfell South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Brackenfell South bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
Lelanie V. - 14th October 2019
staying in Brackenfell Suid
Clean and friendly town.
Jurie H. - 24th August 2019
staying in Brackenfell Suid
Baie sentraal geleë.
Cheryl L. - 10th December 2018
staying in Brackenfell Suid
Beautiful side of Brackenfell.
Lissinda P. - 19th November 2018
staying in Brackenfell Suid
Die area is baie stil met lieflike winkelsentrums in die omgewing - 'n hele paar om van te kies. Dit was baie veilig.
Willem B. - 13th November 2018
staying in Brackenfell Suid
Baie rustige en veilige buurt. Ons sal graag weer daar gaan bly indien ons akkommodasie in die betrokke area soek.
Glen J. - 2nd October 2018
staying in Brackenfell Suid
Dis 'n heelwat nuwe area, jy verdwaal sommer met GPS, maar dis so rustig en jy sien nie mense loop rond nie. Die paaie is silwerskoon en die tuine goed versorg. Die area is baie veilig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]