Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Breede River Valley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1629 resensies.

Tulbagh, Breederiviervallei

Schalkenbosch Wine Estate

"Pragtige dorp met heerlike wyn en gawe mense. "

Breederiviervallei

Roggevlei Farmhouse

"Baie naby aan die Kaap. "

Worcester, Breederiviervallei

Wykeham

"Weer was baie sleg, wind het koud gewaai amper die hele tyd. Die dorp self is skoon en mooi. "

Tulbagh, Breederiviervallei

Fynbos Guest Farm & Animal Sanctuary

"Een van ons gunsteling dorpies. Besoek ook Adene Blomme plaas buite Wolseley (hulle het Sondae open days)."

Worcester, Breederiviervallei

Linge Longa B&B

"Het jare gelede daar gewoon en bly een van ons gunstelling-plekke."

Breedekloof, Breederiviervallei

Nuutbegin Kothuis

"Undiscovered beauty in the Western Cape."

Tulbagh, Breederiviervallei

Awesome Getaway Mountain Cabin

"Ry gerus na wynplase wat redelik naby geleë is."

Breederiviervallei

Atila

"Heerlike wynplase in die omtrek, asook restaurante en oulike klein dorpies soos McGregor en Bonnievale. "

Tulbagh, Breederiviervallei

Tulbagh Mountain Cabin

"Loved the area! We went cherry picking which was a treat but make sure you take good quality sneakers! Zip lining in Ceres was loads of fun and suitable for kids as well. Paddagang restaurant in Tulbagh is a winner."

Tulbagh, Breederiviervallei

Wittedrift Manor House

"Tulbagh is pragtig en daar is soveel om te sien. Die natuurskoon is werklik besonder, heerlike bergstappies soos na die Watervalle. Ons het die wynplase en etes geniet. 'n Hoogtepunt was ons ete by Duikersdrift waar Shane en Shayne 'n heerlike kaas- en kouevleis-bord bedien. Ons enigste aanbeveling sal wees, dat meer plase en winkels hul deure oor naweke en vakansie dae oophou. "

Breederiviervallei

Arendsig Self-catering Cottages

"Amazing part of the Western Cape peninsula. Absolutely beautiful. "

Tulbagh, Breederiviervallei

De Hoop Farm Cottages

"A very beautiful area and well worth a visit. "

Tulbagh, Breederiviervallei

Welbedacht Game and Nature Reserve

"Tulbagh is fabulous. Historical buildings, olive tastings, wine, beer and champagne tastings, and a good few restaurants to eat at. Close to Ceres and Riebeeck Kasteel for day trips."

Van Riebeeck Park, Breederiviervallei

Jubilate Deo

"Perfect location for travellers, it is right along the N1, you don't struggle to get in or out. "

Worcester, Breederiviervallei

Suites on 74

"Pragtige dorp en so mooi skoon. Die mense is so vriendelik en almal knoop 'n geselsie met jou aan in die winkels. Ek sal graag weer Worcester besoek in die toekoms."

Worcester, Breederiviervallei

Zonneweelde

"Pragtige dorpie met soveel mooi geboue. "

Tulbagh, Breederiviervallei

Lemberg Wine Estate

"Seker maar die gewoonte in die dorp. Die supermark maak vroeg toe op 'n Sondag. Oor die algemeen is Tulbagh 'n lekker dorp."

Tulbagh, Breederiviervallei

Citrus Self-catering Apartment

"Lovely, interesting and plenty to do."

Tulbagh, Breederiviervallei

Witzenberg Country Inn

"Die historiese deel is pragtig. Jammer dat die res van die dorp, soos ander plattelandse dorpe terugval."

Breederiviervallei

Die Kloof

"Naby alles, maar jy kan gou wegraak en op jou eie wees."

Ceres, Breederiviervallei

Cozy Cottage

"Baie mooi en rustig."

Ceres, Breederiviervallei

Palmboom Gastehuis

"Ceres is 'n baie mooi dorp met heelwat aktiwiteite. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan! "

Slanghoek, Breederiviervallei

Platbos Log Cabins

"Slanghoek is 'n klein skat in die Wynlande."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem