Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1205 reviews.
Worcester, Breede River Valley
Geluk on Vergenoegd Farm"Heerlike croissants by Daily Bread in die middedorp. Goeie diens ook!"
"Pragtige omgewing. Die mense met wie ons te doen gekry het, was almal baie vriendelik en hulpvaardig."
"First time visiting Tulbagh and it exceeded our expectations. It is an ideal area for a relaxing weekend away, with mountains all around."
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self Catering"Close to the mall and town. Nice and safe area where the Sune Self Accommodation is at."
"Ons het Prince Alfred Hamlet, Ceres, Wolsley en Tulbach verken, asook die omliggende wynplase. Montpellier was 'n sprokie, met sy pragtige kapel en onthaalareas. Waverley was 'n onverwagse fonds met wonderlike wyn en 'n uithaler restaurant, so ook Saronsberg, Koelfontein en andere. Ceres se Zipline Adventure was 'n hoogtepunt! 'n Pragtige omgewing om te verken en ook bietjie die geskiedenis op te knap!"
Rawsonville, Breede River Valley
Rawsonville Guest House"'n Dorp wat 'n wegkomkans bied van die gejaagde stedelike/voorstedelike lewenstyl."
Worcester, Breede River Valley
Linge Longa"Worcester is 'n baie mooi dorp wat baie aan toeriste kan bied."
Rawsonville, Breede River Valley
Die Damhuis"Vir ons is dit ons plek vir sielsrus kry. Fantastiese wynomgewing en die ontvangs wat mens by al die kelders kry is wow!"
"Ons is self van 'n gastehuis en is van mening dat ons oorsese gaste meer aangemoedig moet word om Tulbagh te besoek. Dit is nie baie ver vanaf Kaapstad/Gordonsbaai en akkommodasie in die omgewing is te kus en te keur. "
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"Op my lys van vakansie plekke. Baie om te doen en te sien."
"Die dorpie het baie potensiaal maar van die winkels het tog afgeskeep gelyk. Kerkstraat is egter nog baie goed onderhou. Die omgewing is ongelooflik mooi."