Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Britstown

3.5 / 5  
volgens 136 resensies
Lees regte resensies van Britstown van 136 geverifieerde gaste.
Indien jy Britstown besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Britstown.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Britstown akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Britstown Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Britstown Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Britstown

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in De Aar, Noord-Kaap

Emthanjeni Lodge is op ’n perseel van 1,7 ha geleë en bied ’n keuse van verskeie kamers in De Aar. Dit is die ideale oornagverblyf vir gaste en sakereisigers. Die kamers beskik oor enkel- en dubbelbeddens en h...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Britstown

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kampfontein Gasteplaas is in die Karoo geleë op die N10, ongeveer 10 km van De Aar af en 50 km vanaf Hanover. Die gasteplaas bied verblyf wat enige reisiger sal pas. Verblyf word aangebied in 13 dubbelkamers, met...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Kalkfontein Safari's plaashuis is tussen Britstown en Victoria-Wes geleë. Hier by Kalkfontein Safari's (Grasberg) heers 'n rustige, informele atmosfeer waar gaste kan ontspan. Akkommodasie-opsies strek van selfsorg...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Country Inn is in die bekoorlike Karoodorpie Vosburg. Verblyf word in 10 en suite-kamers met enkel-, driekwart- en dubbelbeddens aangebied. Die kamers het elkeen 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Daa...

Vanaf
R3 798
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Hunting Hideaway is in Vosburg in die Karoo geleë. Dié boomryke dorpie vorm deel van die Namakwalandse blommekykroete en bied 'n vreedsame wegbreek met hartlike gasvryheid. Dié huis beskik oor 4 slaapkamer...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
B&B in Vosburg, Noord-Kaap

Elvee Accommodation is in die bekoorlike Karoodorpie, Vosburg geleë. Hierdie boomryke dorpie vorm deel van die Namakwaland se blomroete. Hierdie B&B het slaapplek in 3 stylvol versierde en suite-kamers, asook in d...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

Son-Skyn Inn is 'n bekoorlike kothuis in Vosburg, 'n ouwêreldse Karoo-dorp in die Noord Kaap. Dié pragtige, boomryke dorp vorm deel van die bekende Karoo Hooglande Roete en bied 'n rustige en aangename toevlugsoor...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vosburg, Noord-Kaap

Karoo Oase bied gerieflike selfsorgverblyf in Vosburg. Gaste kan tussen 3 kamers wat elkeen slaapplek vir 2 tot 3 gaste het kies. Elke kamer het 'n privaat buite-ingang en lugversorging. Twee van die slaapkamers he...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

Die Katte is in Vosburg en bied gehalteverblyf ideaal vir gesinne, sakereisigers en oornaggaste. Die verblyf beskik oor 3 eenhede, naamlik Haroldt met 2 slaapkamers, Tokkie met 2 slaapkamers en Jasper wat 'n ooppla...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Vosburg, Noord-Kaap

Vossie-Nes is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 6 in Vosburg. Dié oorspronklike gebou dateer uit 1898, is opgeknap en beskik oor 3 kamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Britstown akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]