Resensies van Broederstroom

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Broederstroom bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.42 uit 5 gekry volgens 36 resensies.
Helen L. - 3rd March 2020
staying in Broederstroom
Baie mooi.
Zephnie D. - 12th January 2020
staying in Broederstroom
Baie rustige gebied en baie min verkeer wat als beter maak.
Oriel Tswakae M. - 4th January 2020
staying in Broederstroom
Nice place to relax.
Saleem S. - 26th December 2019
staying in Broederstroom
See stars.
Karin C. - 19th December 2019
staying in Broederstroom
Oulike winkel naby.
Melanie R. - 23rd September 2019
staying in Broederstroom
Baie goed om te doen vir hele gesin.
Riana J. - 16th September 2019
staying in Broederstroom
Hartbeespoortdam en omgewing bied baie.
Nickita D. - 26th August 2019
staying in Broederstroom
Ongelooflike mooi plek.
Anita V. - 18th June 2019
staying in Broederstroom
Love die Country Slaghuis en Deli!
Tessa C. - 16th April 2019
staying in Broederstroom
Beautiful place for a weekend breakaway.
Gavaza N. - 27th December 2018
staying in Broederstroom
Best place and the beautiful.
Karien O. - 16th October 2018
staying in Broederstroom
Lekker gereën!
Elsabe H. - 28th June 2018
staying in Broederstroom
Ons het al verskeie kere in die omgewing gekuier en geniet die omgewing. Daar is baie ontwikkeling en ek glo dat dit nog meer van n toeriste aantreklikheid sal word in die nabye toekoms.
Nokuthula Sylvia M. - 3rd May 2018
staying in Broederstroom
The place is fine, it's just that the tar road heading to the lodge is very bad, I think the government should do something to sort that out.
Linda B. - 18th April 2018
staying in Broederstroom
The Butchery has the best meat and the Foodzone has the most greatest buns and service.
Charmaine I. - 3rd April 2018
staying in Broederstroom
Nice place to be.
Jessica M. - 13th January 2018
staying in Broederstroom
Very near amazing tourist attractions like Harties Dam, Magalies Park and Pecanwood Estate which has lovely facilities.
Carla S. - 27th December 2017
staying in Broederstroom
Ons was op die kabel karretjies en by die dieretuin gewees en ons het ook 'n toer by die leeu park bygewoon, daar is 'n klomp goed om te doen, ek dink dis 'n lekker plek om 'n wegbreek te vat.
Christian S. - 17th December 2017
staying in Broederstroom
Good location.
Gideon B. - 9th October 2017
staying in Broederstroom
Baie om te doen in en om Hartebeespoortdam.
Bathini N. - 9th February 2017
staying in Broederstroom
Awesome .
Alicia H. - 2nd February 2017
staying in Broederstroom
Pragtige plek vir 'n gesinswegbreek!
Jennifer M. - 3rd January 2017
staying in Broederstroom
A quaint, friendly, small town, with plenty of options for day trips or relaxing for a few days in a quiet, peaceful, secluded place.
Dikeledi M. - 8th December 2016
staying in Broederstroom
Whoa, I don't have words ... Everything was fine.
Eulogia V. - 2nd December 2016
staying in Broederstroom
Besoek aan die Van Gaalen-kaasplaas is 'n moet!
Jacques F. - 11th July 2016
staying in Broederstroom
Het die slaghuis daar besoek. Fanasties weer teruggery om klomp vleis terug te bring huistoe.
Masape M. - 3rd July 2016
staying in Broederstroom
It's quiet and the people there are very friendly.
Tumelo L. - 6th May 2016
staying in Broederstroom
Transports you to another place.
Francois S. - 31st March 2016
staying in Broederstroom
Ons doel was eintlik om die Hartbeespoortdam omgewing te verken en geniet. Houtbosdorp was die ideale basis daarvoor. Ons het elke dag in 'n ander rigting gery. Hoogtepunte was die Jasmyn padstal, kabelkar, zipline by Magaliesberg, 'n bootvaart op die dam, French Toast, Pretville, Sun City se waterspeelplek en die tientalle stalletjies.
Christell S. - 1st October 2015
staying in Broederstroom
Baie tevrede.
Christa B. - 22nd September 2015
staying in Broederstroom
Mooi omgewing met baie buitemuurse aktiwiteite.
Ida B. - 15th September 2015
staying in Broederstroom
Pragtige omgewing met heelwat om te doen.
Wilna D. - 2nd July 2015
staying in Broederstroom
Broederstroom is 'n rustige plaasgemeenskap. Lekker om net bietjie uit die stad te vlug en padstalle, eetplekkies, ens. te besoek.
Pieter S. - 19th June 2015
staying in Broederstroom
Heerlike omgewing - ek dink daar is nog juwele wat ons nie ontdek het nie.
Rene D. - 28th May 2015
staying in Broederstroom
Mooi plek.
Zubaidah M. - 6th January 2015
staying in Broederstroom
Broederstroom is 'n wonderlike plek!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]