Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3368 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Elke's Guesthouse"Moenie daar gaan as jy Hillbrow geniet nie, dis 'n plek om jou batterye te herlaai! Die dorp is baie lekker vir kuier met mense en om te stap waarheen jy wil gaan. Die stofpaaie en leikanale gee dit daai historiese gevoel. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Aandster"Maak asb. die aanbevole roete na die plek meer duidelik. Ons GPS het ons met 'n ompad deur boere se plase geneem en is die pad nie geskik vir normale voertuie nie. Met die terugkeer het ons ontdek daar is 'n beter pad wat byna heeltemal geteer is maar die afdraai is heelwat noord van Graaff Reinet."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Jenny's Guest House"Roads and buildings need to be upgraded."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Millard Crescent Guest House"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Sea Whisper Guest House"Dit is een van die mooiste strande in die wêreld. Nie net in Suid-Afrika nie."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Bartholomew's Loft"Lieflike historiese dorpie, met pragtige ou geboue. Kan definitief "The Cock House" aanbeveel vir 'n heerlike aandete in pragtige historiese huis."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."
Krakeel River, Sarah Baartman District
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Almal baie vriendelik."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Mens kan maklik 2/3 dae hier deurbring."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Jenny's Guest House"I know that the students were not there, but hardly anything was open including the memorial on top of the hill. We walked around it and I was very saddened by the state of the grounds. Lots of weeds and the lawns needed tending to. The building was not looking its best either. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Nieu-Bethesda is 'n eksentrieke dorpie met baie om te sien, as jy bereid is om daarvoor te soek. Ek dink nie iemand wat hou van adrenalien-gedrewe aktiwiteite op 'n vakansie sal dit so baie geniet nie, maar as jy 'n waardering het vir eienaardighede en dorpies wat in 'n middag plat gestap kan word, kan jy gerus 'n draai maak in Nieu-Bethesda. "
Steytlerville, Sarah Baartman District
Noorspoort Self-Catering Guest Farm"'n Ware voorbeeld vir ander klein dorpies in SA. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Tyday Accommodation"Baie ander goeie akkommodasie en toeriste aktiwiteite."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Corner House Accommodation"Nice place to start or end a trip along the coast of South Africa."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
84 on Himeville"Nooit gedink dis so mooi daar nie, was aangenaam verras."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Lekker dorpie om in rond te loop en spesiale geskenkies en aandenkings te koop. 'n Mens het tyd nodig om alles te ontdek en geniet."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mondu Guesthouse"Ek dink Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansieplek sal weer gaan vir langer een aand is te min."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Dirkies Dream Beachfront"Ons het Jeffreysbaai baie geniet en sal met ons volgende besoek langer bly."