Resensies van Caledon

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Caledon bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.12 uit 5 gekry volgens 86 resensies.
Mariet S. - 6th November 2021
staying in Caledon
Alles wat jy benodig.
Francois V. - 20th October 2021
staying in Caledon
Nie baie eetplekke nie. Die hotel het teleurgestel dat hulle nie ontbyt vir dorpsinwoners toelaat voor 11:00 nie.
Ann V. - 19th October 2021
staying in Caledon
Would only go if we were going for a wedding and then I will definitely book earlier so I can be a little more selective with my accommodation.
Chris O. - 27th September 2021
staying in Caledon
Goed geleë met al die nodiges beskibaar vir 'n lekker vakansie in 'n klein dorpie.
Caroline R. - 20th September 2021
staying in Caledon
I love the canola fields this time of year and there were lots in Caledon - oh so very pretty. It's a "rustige" little town and the WiId Flower Trail was stunning! Quad biking was exhilarating - fresh air, river crossing and laughter! Lunch at Gabbiano and dinner at Fat Henrys was top-notch.
Winnie B. - 10th August 2021
staying in Caledon
Best springs in the Western Cape!
Wilhelmina M. - 6th July 2021
staying in Caledon
Rustige dorpie.
Karin N. - 23rd June 2021
staying in Caledon
Ideaal vir rustige mense.
Louis B. - 3rd May 2021
staying in Caledon
Caledon is ’n toeristevriendelik dorp en regtig die moeite werd om te besoek.
Frederick B. - 28th April 2021
staying in Caledon
We really had a fantastic time will be back soon!
Sandra J. - 13th April 2021
staying in Caledon
Met vertrek die oggend het ek geen personeel gesien vir wie ons kon bedank of groet nie.
Eugene A. - 8th April 2021
staying in Caledon
Behalwe vir die casino en spa, nie veel om my besig te hou nie. Gholfbaan in nie 'n goeie toestand nie.
Etrecia H. - 5th April 2021
staying in Caledon
Daar is baie besienswaardighede in die omgewing en sou dalk langer wou oorbly om meer te verken.
Dean B. - 5th April 2021
staying in Caledon
Caledon is 'n rustige dorpie vir 'n lekker kuier of 'n lekker rustige naweek met vriende.
Esther H. - 23rd March 2021
staying in Caledon
Caledon is 'n oulike dorpie. Ons is stadsjapies maar Caledon het al die basiese restaurante, winkels, banke, ens. wat ons verblyf gerieflik gemaak het. Ons kuier graag weer in die toekoms. Dankie Caledon!
Stephan M. - 27th January 2021
staying in Caledon
Baie lekker weer.
Drieka S. - 4th November 2020
staying in Caledon
Strate is nie instand gehou nie.
Foster N. - 25th October 2020
staying in Caledon
Nice and safe.
Myalan W. - 20th October 2020
staying in Caledon
Baie mooi omgewing en Caledon is lekker sentraal.
Lizaan K. - 11th October 2020
staying in Caledon
Pragtig! Overberg is stunning!
Franz H. - 2nd March 2020
staying in Caledon
Gaan nie veel aan in Caledon self nie, maar lekker trouplekke in die omgewing.
Juanie V. - 26th February 2020
staying in Caledon
Die gastehuis is so romanties en almal het ons warm en hartlik verwelkom. Ons kan net baie dankie se vir die heerlike kuier.
Eunice M. - 24th February 2020
staying in Caledon
Nice town, clean and enjoyed the weather.
Annemarie C. - 17th February 2020
staying in Caledon
Lovely little town!
. - 30th December 2019
staying in Caledon
Baie stil dorpie en nie veel om te doen nie. Lekker vir net 'n rustige wegbreek.
. - 24th December 2019
staying in Caledon
Die jaarlikse mark by Gabrielskloof is 'n besondere belewenis - maak gerus 'n draai daar volgende Desember.
. - 16th December 2019
staying in Caledon
Naby baie trou venues.
. - 28th October 2019
staying in Caledon
Rustige klein dorpie.
. - 23rd October 2019
staying in Caledon
Baie mooi omgewing en aangename boeregemeenskap.
. - 30th September 2019
staying in Caledon
A very quiet and relaxing atmosphere. Typical countryside little town. Love it.
. - 3rd September 2019
staying in Caledon
I travel to Caledon very often, it is a great destination for relaxation.
. - 8th July 2019
staying in Caledon
Just what you would expect from country life. Serene and peaceful.
. - 6th July 2019
staying in Caledon
Caledon is an amazing place, I would relocate there. I love the quietness. It gives me time to focus on myself.
. - 24th June 2019
staying in Caledon
Clean town, friendly staff at shops, however you can still see the difference in infrastructure within the poorer areas. Roads are terrible to drive in and having such torrid stormy weather made the driving bad.
. - 11th June 2019
staying in Caledon
Friendly people we met along the way. Helpful too. I don’t like the crowding in the road near the villa but then it’s Caledon. I was just concerned how safe it was. But I’d visit again.
. - 13th May 2019
staying in Caledon
Dit is 'n baie mooi plattelandse dorp.
. - 6th May 2019
staying in Caledon
Baie mooi, skoon dorp.
. - 23rd March 2019
staying in Caledon
Dis 'n mooi plek en baie gerieflik.
. - 23rd March 2019
staying in Caledon
Die casino omgewing baie mooi en veilig.
. - 11th March 2019
staying in Caledon
Die dorp is wonderlik. Beslis 'n plekkie om na te gaan as mens weg wil kom van die stad.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]