Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Cashan

4.8 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Cashan van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Cashan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cashan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cashan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cashan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cashan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Cashan

Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Safari Gardens Guesthouse is 'n stylvolle gastehuis wat omring word deur die luisterryke Magaliesberge. Die huis staan in 'n puik woonbuurt in Rustenburg. Dit is sowat 50 kilometer van Sun City af en 1,5 km vanaf Ru...

Vanaf
R950
per nag, vir 1
B&B in Rustenburg Town, Rustenburg

Cashan B&B bied gerieflike B&B-verblyf in Rustenburg. Die gastehuis se ligging is lekker naby die dorp en die verblyf is ongeveer 'n uur se ry van verskeie besienswaardighede in die area af. Cashan B&B bestaan uit ...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Ons is op die oomblik 'n bekende en gevestigde handelsmerk in Rustenburg, en ons is trots om te sê dat ons daarin geslaag het om 'n balans te vind tussen luukse verblyf in ons 4-ster gastehuise of meer praktiese, b...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg Town, Rustenburg

Killarney Lodge bied gerieflike verblyf in Rustenburg, slegs 5 km vanaf Waterfall Mall, 7,2 km vanaf Kgaswane Natuurreservaat en 2,3 km van Rustenburg Gholfklub af. Daar is 8 gastekamers, elk met 'n privaat badkame...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Kom geniet heerlike verblyf in ons gemaklike eenhede in 'n rustige omgewing. By Franka Gastehuis het ons groen tuine waarin jy kan ontspan terwyl jy jou aan die diverse voëllewe op ons eiendom verkyk. Daar is 'n br...

Vanaf
R540
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Rustenburg Inn is 'n gastehuis wat in 'n woonbuurt van Rustenburg geleë is. Ons het 11 kamers in totaal, almal met en suite-badkamers. Daar is privaat ingange by 9 van die kamers en dubbel- of enkelbeddens. Hierd...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Rustenburg

Crystal Sands is 'n luukse 4-ster-gastehuis wat ideaal geleë is naby Rustenburg se sakekern, die Royal Bafokeng Stadion en 40 minute van Sun City af. Ons bied akkommodasie met lugversorging aan sakereisigers en vak...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Protea Park, Rustenburg Town

Echo Garden Guesthouse bied B&B-verblyf in Rustenburg. Die gastehuis is ideaal geleë naby die Safari Gardens-winkelsentrum, en 'n paar gevestigde spas in die omgewing. Verblyf by die gastehuis is beskikbaar in 10...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rustenburg, Noordwes

Rustenburg Guest House bied 3-ster-verblyf aan in Safari Gardens, 'n vreedsame en kalm woonbuurt in Rustenburg. Die gastehuis is gerieflik ongeveer 1 km vanaf die N4-hoofweg. Die gastehuis het 20 netjiese en ruim e...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rustenburg Town, Rustenburg

Stop 'n Stay Lodge is in Rustenburg geleë en net 2 km van die middestad af. Verblyf word aangebied in 6 eenheid-kategorieë met 'n totaal van 45 eenhede wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n bruid...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za