Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Cashan

4.8 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Cashan van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Cashan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Cashan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Cashan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cashan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Cashan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Cashan

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kroondal, Rustenburg

Bambela Herberg is 'n luukse en eksklusiewe gaste-lodge 2,5 km vanaf die Waterfall Mall en 7 km vanaf Rustenburg se middestad. Bambelela Lodge bied eksklusiewe akkommodasie aan sakereisigers en vakansiegangers. Bam...

25% af Aanbod!
VanafR530
R398
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rustenburg Town, Rustenburg

La vie Gastehuis bied sakpas oornagverblyf in 'n bekoorlike gastehuis in 'n rustige buurt in Rustenburg. Die gastehuis bied slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 aparte eenhede met geriewe om etes op te warm. Onge...

Vanaf
R1 429
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rustenburg Town, Rustenburg

Die Safari Lodge is aan die voet van die Rustenburgkloof en die Magaliesberge geleë en is maklik bereikbaar vanaf al die groot metropolitaanse gebiede in Gauteng. Die vreedsame landelike omgewing, saam met die sent...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg Town, Geelhoutpark

Nomalakia gastehuis straal 'n kwaliteit uit wat opvallend is in daardie klein titseltjies wat die onderskeid tussen 'n gewone en 'n uitsonderlike onderneming daarstel. Elke kamer is stylvol en in verskillende tem...

Vanaf
R518
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg North, Rustenburg

Pale Bohemia Bed and Breakfast is in Rustenburg-Noord geleë. Die gastehuis beskik oor 5 kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n yskassie, mikrogolfoond, gratis WiFi en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Daar i...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Reamogetswe Bed and Breakfast is in Rustenburg aan die voet van die Magaliesberge geleë. Die gastehuis is net 3 km vanaf Rustenburg Gholfklub en 5 km vanaf Rustenburg Gemeenskapsentrum. Verblyf by Reamogetswe Bed ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Rustenburg Self-catering Units bied gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede vir gesinne wat Rustenburg en omgewing besoek. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 2 slaapkamers met waaiers, 'n dubbelbed, enkelbeddens ...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rustenburg, Bojanala

Magia Guest House is in Rustenberg geleë en bied verskeie gastekamers. Die gastehuis het 4 slaapkamers met dubbelbeddens, enkelbeddens en privaat badkamers. Handdoeke word voorsien. Die kamers het lugversorging en...

Vanaf
R1 388
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kroondal, Rustenburg

Excalibur Boutique Hotel is agter ’n woud in Rustenburg geleë en bied gaste die geleentheid om die wêreld van Koning Arthur en sy Ridders van die Ronde Tafel te beleef. Die hotel bied pragtig versierde kamers w...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rustenburg, Bojanala

Bellevue Cottage bied gemaklike selfsorgverblyf in die ongerepte natuur van die Magaliesberg, net 10 minute van Rustenburg se middedorp en minder as 50 km van Sun City af. Akkommodasie bestaan uit 2 smaakvol versie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za